Taurus BRISA 10 Manual De Instrucciones página 7

Tabla de contenido
Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

3.2.2.2. Steek die pyp in die bokant van die hoogte
verstelbare pyp en lyn die gate op soos getoon in .
Fig. 5.
Fig 5.
3.2.2.3. Steek die sluitknop deur die gate en draai die
sluitknop vas soos getoon in Fig.6.
Fig 6.
3.3. Gebruik en versorging:
3.3.1. Rol die kabel heeltemal uit voordat u dit
aansluit.
3.3.2. Konnekteer die toestel aan op die elektriese
krag toevoer.
3.3.3. Lei die toestel om die lugvloei in die gewenste
rigting .
3.3.4. Kies die gewenste spoed.
0 = Af, I = lae spoed, II = medium spoed, III = hoë
spoed
3.4.5. Kantelhoeke: druk die waaier bekermer (1)
stel op gewenste hoogte
3.4. Na gebruik:
3.4.1. Laat die waaierlemme tot stilstand kom.
3.4.2. Ontkoppel van kragtoevoer.
3.4.3. Maak die apparaat skoon wat in die
skoonmaakafdeling beskryf word.
4. Skoonmaak:
4.1. Ontkoppel die toestel van die krag teovoer
en laat dit heeltemal afkoel voordat u enige
skoonmaakwerk doen.
4.2. Reinig die buitenste dele van die apparaat met
'n klam lap met 'n paar druppels afwasmiddel en
droog dit dan af. WAARSKUWING! Moenie elektriese
onderdele in vloeistof dompel nie.
4.3. Moenie oplosmiddels of produkte met 'n suur of
basis-pH soos bleikmiddel of skuurmiddels gebruik
om die apparaat skoon te maak nie.
944110_IM.indd 7
944110_IM.indd 7
4.4. Moet nooit die apparaat in water of enige ander
vloeistof dompel of onder lopende water plaas nie.
4.5. Sorg dat daar nie stof in die luginlaat- en
luguitlaat rooster ophoop nie, deur dit af en toe
skoon te maak met 'n droë kwas.
5. Afwykings en herstelwerk:
5.1. Neem die toestel na 'n gemagtigde
ondersteuningsentrum as die produk beskadig is of
as daar ander probleme is.
5.2. As die koord beskadig is, moet dit vervang
word, en u moet voortgaan soos u sou doen in die
geval van skade.
6. Herwinning
6.1. Hierdie elektriese produkte, kabels, batterye,
verpakking en die handleiding moet nie met
algemene huishoudelike afval gemeng word nie. Vir
behoorlike herwinning, neem hierdie produkte na u
naaste kantoor vir Creative Housewares, waar dit
gratis aanvaar word vir herwinning.
6.2. Kontak u plaaslike owerheid of huishoudelike
vullisdiens vir nadere besonderhede oor u
naaste aangewese versamelingspunt. Korrekte
produkverwydering bespaar hulpbronne en voorkom
negatiewe gevolge vir menslike gesondheid en die
omgewing.
2021/06/08 08:56
2021/06/08 08:56
Tabla de contenido
loading

Este manual también es adecuado para:

944110

Tabla de contenido