Joolz Day+ Manual De Instrucciones página 119

Ocultar thumbs Ver también para Day+:
Tabla de contenido
Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

  • ESPAÑOL, página 49
WAARSKUWINGS
VIR DIE DRABEDJIE
+ Die Joolz Day
-drabedjie is slegs geskik vir 'n
+
kind wat nie alleen kan regopsit, omrol of hom-/
haarself op sy/haar hande en knie kan opdruk nie.
Maksimum gewig van die kind: 9 kg/20 lb.
+ Moet nooit die kind sonder toesig laat nie.
+ Dié produk is slegs geskik vir 'n kind wat nie sonder
ondersteuning kan regopsit nie.
+ Gebruik slegs op 'n ferm, horisontaal-gelyk en droë
oppervlak.
+ Moenie toelaat dat ander kinders sonder toesig naby
die drabedjie speel nie.
+ Moenie dit gebruik as enige deel van die drabedjie
gebreek, geskeur of weg is nie.
+ Gebruik slegs vervangings- of spaaronderdele en
bybehore wat deur Joolz verskaf of goedgekeur is.
+ Gebruik slegs die matras wat deur Joolz verskaf is.
Moenie 'n ekstra matras bo-op die matras wat deur
Joolz verskaf is, plaas nie.
+ Hou die Joolz Day
+
hittebronne.
+ Die stuur en die onderkant van die drabedjie moet
gereeld nagegaan word vir tekens van skade of
verweer.
Die LED benodig 2 AAA-batterye. Batterye word nie bygelewer nie.
WAARSKUWINGS
VIR LED
+ Doen onmiddellik weg met die gebruikte batterye.
Hou nuwe en gebruikte batterye weg van kinders.
As jy dink dat batterye moontlik ingesluk, of by enige
deel van die liggaam ingedruk is, kry onmiddellik
mediese hulp.
+ Batterye moet slegs deur volwassenes vervang word.
+ Nieherlaaibare batterye moenie herlaai word nie.
+ Herlaaibare batterye moet onder toesig van 'n
volwassene herlaai word.
+ Verskillende soorte batterye of nuwe en gebruikte
batterye moenie gemeng word nie.
Joolz - Manual - Day+ - EMEA.indd 119
Joolz - Manual - Day+ - EMEA.indd 119
weg van oop vure of ander
+ Maak vóór gebruik altyd seker dat die bufferstaaf
korrek aan die bababedjie-eenhede gekoppel is.
+ Die kind in die drabedjie se kop moet nooit laer as
sy/haar liggaam wees nie.
+ Oorverhitting kan jou kind se lewe in gevaar stel!
Hou rekening met die omgewingstemperatuur en
die kind se kleding en maak seker dat die kind nie te
koud of te warm kry nie.
VERSMORINGSGEVAAR: Die babadrastoel kan op
sagte oppervlakke omrol en die kind versmoor. MOET
NOOIT die babadrastoel op beddens, banke of ander
sagte oppervlakke neersit nie.
VALGEVAAR: Die kind se aktiwiteit kan die drastoel
laat gly. MOET NOOIT die drastoel naby die kante
van toonbanke, tafels of enige ander hoë oppervlakke
neersit nie. MOET NOOIT hierdie drastoel gebruik as
vervoermiddel vir 'n baba in 'n motor nie.
+ Batterye moet met die korrekte polariteit (+ en –)
ingesit word.
+ Batterye wat pap geword het, moet uit die speelding
verwyder word.
+ Die toevoeraansluiters moenie kortgesluit word nie.
instruction manual
Joolz Day
119
+
31-03-2020 10:37
31-03-2020 10:37
Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido