2.1.18. As enige van die toestel se buiteknate breek
skakel onmiddelik af om skok te voorkom..
2.1.19. Moenie gebruik as dit geval het en daar duide-
like skade is nie.
2.1.20. Moenie die krag koord forseer of te gebruik om
te toestel op te tel.
2.1.22. Moenie die koord om die toestel draai nie maar
gebruik die koord stoor.
2.1.23. Moenie die koord buig nie.
2.1.24. Moenie die koord laat hang of met warm op-
pervlaktes in aanraking kom nie
2.1.25. Gaan altyd die koord na vir enige skade
2.1.26. Die toestel mag nie buite bebruik word nie.
2.1.27. Die koord moet gereeld ondesoek word vir
skafe en mag nie gebruik word indien daar is
2.1.28. Moenie aan die prop raak met nat hande
2.2. Persoonlike veiligheid:
2.2.1. Moenie die toestel sonder toesig laat tydens
gebruik.
2.2.2. Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik
soos kantore,hotelle motelle en gastehuise.
2.2.3. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur vermin-
dered fisiese verstandelike vermoens of gebrek aan
ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad het..
2.2.4. Die toestel is nie `n speelding and kinders moet
altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel
speel
2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of
bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in
werking is of in die muurprop gekoppel is
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer
as dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel
voordat dit skoongemaak word. As dele afgehaal word
of toegevoeg word,moet die toestel nie in werking wees
nie.
2. 3. 7.Die toestel moet buite bereik van kinders
gestoor word
2. 3. 8.Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit
gestoor word
2. 3. 9 Die toestel moet altyd onder toesig wees wan-
neer in gebruik en moet buite bereik van kinders gehou
word.
2. 3. 10 As die toestel aan die brand slaan ontkoppel
31100_IM.indd 9
van die muursok en gooi n kombuis vadoek oor MOET
NOOIT WATER GEBRUIK!!!
2.3.13. Maak seker alle blokasies word verwyder.
2.3.14. Die toestel mag nie sonder die stofhouer of
filters gebruik word nie
2.3.15. Moenie meel of sement opsuig nie en Moenie
die stofhouer oorvol laat word nie
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde tegnikus
gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang word
om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en van gener waarde
3. Instruksies vir gebruik:
3.1.Voor gebruik
3.1.1. Verwyder alle verpakkings materiaal
3.1.2. Voor gebruik maak seker die filters en stofhouer
is in plek.
3.1.3. Maak seker die pyp is in posisie.
3.1.4. Ontwikkel die krag koord heeltemal
LET WEL: Die toestel het a automatiese motor koord
trek. As die koord beskadig word moet dit deur `n
gemagtigde tegniese sentrum vervang word
WAARSKUWING: Hou die muurprop vas wanner die
koord gelaai word
3.2. Gebruik en sorg:
BELANGRIK: Die toestel mag nie sonder die heap filter
gebruik word nie.
3.2.1. Stofsuig van materiale:
3.2.1.1. Maak seker die hepa filter is skoon en op die
stofhouer geinstalleer
3.2.1.2. Maak seker die stof houer is in posisie
3.2.1.3. Maak seker daar is geen blokasies nie.
3.2.1.4. Maak seker die pyp is stewig gekonnekteer
3.2.1.5. Skakel die toestel aan en begin suig.
3.2.1.6. Na gebruik skakel af en ontkoppel van muur-
prop.
3.4. Gebruik van stofsuier:
3.4.1 Samestelling van vloer instrument
3.4.1.1. Druk die vloer instrument in plek en volg die
pyl soos in die illustrasie
3.4.1.2 Om die vloer instrument te verwyder van die
toestel druk die vrylatings knop en trek die vloer instru-
ment af
06-Jul-17 11:28:33 AM