- Die battery moet op 'n veilige
manier weggegooi word.
- Koppel die apparaat aan 'n kontaksok wat 'n
minimum van 10 ampère kan voorsien.
- Die laaier se prop moet korrek in die hoofs-
troom-kontaksok pas. Moenie die prop verstel
nie. Moenie aansluitproppe gebruik nie.
- Moenie die kragkoord forseer nie. Moet nooit
die kragkoord gebruik om die batterylaaier op
te tel, te dra of om die prop van die batteryla-
aier uit te trek nie.
- Moenie die prop met nat hande aanraak nie.
- Moenie die apparaat gebruik nie indien die
kabel of prop beskadig is.
- Indien enige van die apparaat se voering
breek, ontkoppel onmiddellik die apparaat van
die hoofstroom om die moontlikheid van 'n
elektriese skok te vermy.
- Moenie die apparaat gebruik indien die op
die vloer geval het nie, dit sigbare tekens van
skade het of indien dit 'n lekplek het.
- Vermy alle kontak met die vloeistof wat van
die battery vrygestel kan word. In die geval
van oogkontak, was dit deeglik en kry mediese
advies. Die vloeistof wat uit die battery verspil
word kan irritasie of brandwonde veroorsaak.
VERBRUIK EN SORG:
- Moenie die apparaat gebruik indien sy toebe-
hore nie behoorlik pas nie.
- Moenie die apparaat gebruik om water of enige
ander vloeistof op te gaar nie.
- Moenie die toestel gebruik indien die aan/af-
knoppie nie werk nie.
- Volg die MAKSIMUM-vlak aanwysing ten alle
tye.
- Verwyder die batterye van die apparaat indien
jy dit vir 'n sekere tydperk nie gaan gebruik nie.
- Stoor hierdie apparaat buite die bereik van kin-
ders en/of persone met fisiese, sensoriese of
gebrekkige verstandelike vermoëns of persone
met 'n gebrek aan ondervinding en kennis.
- Moenie op oppervlaktes werk waar daar metaal
voorwerpe soos spykers en/of skroewe is nie.
- Moet nooit warm of skerp voorwerpe (sigarets-
tompies, as, spykers, ens.) stofsuig nie.
- Moenie die battery(e) onder geen omstandig-
hede oopmaak nie.
- Wanneer die battery(e) in onbruik is, moet dit
weggehou word
- van ander metaalvoorwerpe soos skuifspelde,
muntstukke, sleutels, skroewe ... wat 'n termi-
naal aan 'n ander een kan koppel.
- Vermy 'n kortsluiting met die batteryterminale
omdat dit 'n ontploffing of brand kan veroorsa-
ak.
- Die battery(e) moet teen 'n temperatuur van
minder as 40°C gestoor word.
- Herlaai die battery(e) slegs met die laaier wat
deur die vervaardiger voorsien is. 'n Laaier wat
voldoende is vir een soort battery kan 'n ont-
ploffing of 'n vuurgevaar veroorsaak wanneer
dit met 'n ander battery(e) gebruik word.
- Gebruik die apparaat slegs met die battery(e)
wat spesifiek daarvoor ontwerp is. Die gebruik
van enige ander battery(e) kan 'n ontploffing of
vuurgevaar veroorsaak.
DIENS:
- Maak seker dat die apparaat slegs deur ges-
pesialiseerde personeel gediens word en dat
slegs oorspronklike onderdele gebruik word om
bestaande onderdele/toebehore te vervang.
- WAARSKUWING: Daar is 'n risiko van vuur
indien die apparaat se skoonmaak nie volgens
hierdie instruksies gedoen word nie.
- Enige misbruik of gebrek om die instruksies vir
gebruik na te volg, maak die waarborg asook
die vervaardiger se aanspreeklikheid ongeldig
BESKRYWING
BOAANSIG
A 'n Robot-stofsuier skoonmaker se boonste
bedekking
B Anti-krap strook
C Voor impak infrarooi-sensor
D Funksie-knoppie
E Rooi lig vasstaande of flikkerende fout
F Operasionale lig
G Laai lig aanduier
H Selfskoonmakende borsel
ONDERAANSIG
I Antival sensors
J Kantborsels