Mellerware VORTEX Manual De Instrucciones página 8

Tabla de contenido
Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

Geagte kliënt,
Baie dankie vir u keuse om 'n Mellerware handelsmerk-
produk te koop. Danksy die tegnologie, ontwerp en
werking en die feit dat dit voldoen aan die strengste
gehalte standaarde, is u verseker van 'n volle bevredi-
gende gebruik en lang produklewe.
3
4
1
2
1. Parte beskrywing:
1. Pyp
2. Krag koord
3. Handvatsel
4. Krag skakelaar
5. Handvatsel knop
6. Stofhouer vrylatings knop
7. Stof houer
8. Pyp handvatsel
31100_IM.indd 8
9. Filter deksel
10. Vloer instrument
11. Telescopiese pyp
2. Veiligheidsmaatreels!
Lees asseblief die werkings handleiding voordat
jy die produk begin gebruik en bewaar veilig vir gebruik
As instruksies nie gevolg word nie kan dit lei tot `n
ongeluk. Maak alle parte deeglik skoon vor en na
gebruik
2.1. Gebruik en werksomgewing:
2.1.1. Die toestel is ontwerp vir huishoudelike gebruik
alleen en die doel waarvoor dit vervaardig is.
2.1.2. Die toestel is nie vir buite gebruik nei (tensy dit
daarvoor ontwerp is)
2.1.3. Gebruik die toestel in `n goed geventileerde
area.
2.1.4. Die toestel mag nie met hitte, direkte sonlig of
reen in aanraking kom nie
2.1.5. Die toestel mag nie in vloeistof gedruk word of
naby skerp punte wat toestel kan beskadig
5
2.1.6. Die toestel mag nie met nat hande hanteer word
nie. Ontkoppel van muurprop as die toestel nat word
6
terwyl dit aan is
2.1.7. Die toestel is ontwerp om material op te suig wat
nie jou gesondheid kan beinvloed en wat nie vlambaar
11
7
is nie.
2.1.8. Moenie die knnekteerders voor jou gesig hou nie
(veral jou oe en ore ens.) Hou die punt weg mense en
diere
8
2.1.9. Hou kinders en omstanders weg tydens gebruik.
2.1.10. Moenie warm kole, groot stukke en glas opsuig
nie.
9
2.1.11. Moenie stof van drukkers opsuignie want dit is
elekties geleidend en dit sal nie deur die filter system
gaan nie sal die lug besoedel
10
2.1.12. Moenie vlambare material naby toestel plaas
nie.
2.1.13. Daar mag nie n automatiese tydbeheer aan die
toestel gekoppel word nie
2.1.14. Moenie gebruik as die krag koord of muurprop
beskadig is nie.
2.1.15. Maak seker die spanning soos aangedui op die
gradering etiket kom ooreen met die hoofspanning voor
die prop in die muursok gekoppel word
2.1.16. Die toestel se muurprop moet in die hoofprop
pas. Moenie die prop vervang nie
2.1.17. As 1 multi prop gebruik word maak seker die
stroom word nie oorskry nie
06-Jul-17 11:28:33 AM
Tabla de contenido
loading

Este manual también es adecuado para:

31100

Tabla de contenido