Taurus 914850 Manual De Instrucciones página 78

Tabla de contenido
Vrae & Antwoorde
Hoekom wissel die hoeveelhede water en meel soveel in die
respte?
Die kenmerke van meel wissel van seisoen tot seisoen omdat
dit deur humididiteit in die lug beïnvloed word asook hoe dit
gestoor word. Meel absorbeer vog en daarom is elke lot anders
dit blootgestel word aan verskillende toestande.Gaan jou deeg
na na 10 minute – as dit taai blyk te wees, knie 1 eetlepel meel
op 'n keer in totdit verbeter. As jou deeg te droog of te ferm is,
knie water by so 1 eetelepel op 'n keer.'n Goed gebalanseerde
brooddeeg sal glad en sag wees.
Wat daarvan as ek nie 'n skaal het nie?
Ons beveel aan dat vir optimale resultate u jou meel
met koppies weeg( 1 koppie wit meel=160g, 1 koppie
volkoring=140g, 1 koppie rogmeel= 140g).
Hoe kan ek wit brood meer voedsaam maak?
U kan enige resept in die boekie verander 50/50, 1/2 koekmeel
en ½ volkoring. So voeg meer vesel in 'n wit brood of verlig die
tekstuurvan 'n volgraan. Maak net seker hoe jou deeg na 10
minute is en pas die water aan indien nodig.Onthou om op jou
suksesse te fokus.
Waarom gebruik jy droë melkpoeier in plaas van vars melk?
Afgeroomde melkpoeier is meer stabiel vir gebruik in resepte
want dit is meer stabiel as vars melk en dit bederf nie. Dit laat
jou toe om die vertragingsfunksie te gebruik. U kan die vars
melk vervang in resepte met water in enige resep,laat dan die
melkpoeier weg
Is botter dieslfde as margarien ?
In terme van die resepte,ja. U kan 'n plaasvervanger vir botter
met olie of margarien doen maar met die dieselfde hoeveel-
hede.
My kinders is lief vir heuning, kan ek dit gebruik in plaas van
suiker?
Solank as wat u gelyke hoeveelhede gebruik kan u stroop,
bruinsuiker of heuning vir die resepte gebruik. Ons beveel nie
kunsmatige versoeters aan in die broodresepte nie.
Kan ek sout uitlaat in brood?
Sout speel 'n baie belangrike rol in die broodbak proses.Dit
beheer die gis fermentasie het 'n invloed op die tekstuur van die
brood om gluten te vervaardig en dit meer voedsaam te maak.
Dit word nie aanbeveel om sout weg te laat uit die respte nie.
Sonder sout sal die brood se vorm en kleur nie reg wees nie en
dit sal té krummelrig wees.Dit sal ook 'n korter raklewe hê.
Hoe lank kan ek die brood in die oond laat om dit warm te
hou?
Nee. Hierdie funksie sirkuleer warm lug sodat die kors mooi
gevorm word en jou brood se vorm behoue bly. U kan die
brood verwyder nadat die bakfunksie voltooi is.
Soms wil my brood nie rys nie. Hoekom?
Dit kan netwees as u vergeet het om die gis in te sit. Die gis
kan dalk ook verby die aktiewe datum wees, dus kan dit al ver-
ouderd wees.Ander oorsake kan wees dat die hoeveelhede nie
noukeurig genoeg afgemeet is nie of dat die water wat gebruik
is té warm was.Die varsheid van bestanddele en die korrekte
afmeting daarvan is noodsaaklik vir suksesvolle broodbak.
Kan ek die vertragingsfunksie altyd gebruik?
Die vertragingsprogram kan jou brood tot 15 uur vertraag.
Programmeer die tyd so dat u warm vars brood sal hê as u
opstaan of as u van die werk af kom. Onthou daar is 'n paar
resepte wat nie geskik is vir die vertraagde funksie nie omdat
hulle bederfbare bestanddele bevat soos eier, melk, jogurt, kaas
en vleis.
Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido