Taurus 914850 Manual De Instrucciones página 44

Tabla de contenido
se bak met 15 uur te vertraag, sodat u wakker word
met die geur van vars gebakte brood, of gaan uit vir die
dag , terwyl jou broodbakker al die werk doen.
• Druk die Delay(+/_) knoppie totdat u die aantal ure en
minute bereik wat u beplan vir jou brood om gereed te
wees.
• Druk die Start/ Pause( Begin/pouse) knoppie om die
siklus te begin. Die tydhouer begin aftel en die voor-
verhitting aanwyser sal flits. Die brood sal gaar worden
gereed wees soos dit op die LCD skerm aangewys
word.
Let wel: As u 'n fout maak,of moet die tydhouer herin-
stel, druk die Start/Stop knoppie vir 2 – 3 sekondes.
Voorbeeld:
Voor jou vertrek na jou werk om 08:00, besluit u om
die Timedelay in te stel sodat die brood op die gekose
program gereed sal wees as u om 18:00 terug by die
huis sal wees ongeveer 10 uur later.
Na opdrag 1 hierbo, druk die vertraging +/- knoppie
totdat 10:00 op die skerm vertoon. Dan druk u die Begin
knoppie. Ditsal jou inlig dat jou brood op die gekose
program oor 10 uur gereed sal wees.
Die broodbakker sal dan begin aftel en jougekose pro-
gram sal om 18:00 voltooi wees.
Let wel:U hoef nie die tyd wat nodig is vir die bak in ag
te neem nie. Dit word outomaties geregistreer en die
brood word gebak daarvolgens.
Beskerming vir kragonderbrekings:
Jou Taurus broodbakker beskik oor 'n 7minute
kragonderbreking beskerming wat in die geheue gestoor
word wat beskerm teen kragonderbrekings en ook krag-
stuwings. Dit beteken dat as daar 'n kragonderbreking is
tydens jou broodbak sessie, die masjien sal sy geheue
vir ten minste 7 minute hou en voortgaan as die krag
weer aangaan. Hierdie funksie is van toepassing op die
masjien se knie, bak, rys en vertraging siklusse. Sonder
hierdie funksie sal die masjien herinstel en die broodbak
siklus sou ophou.
As u'n kragonderbreking meer as 7minute ervaar, mag
dit nodig wees om jou bestanddele te verwyder en weer
van voor af te begin.
Let wel: As die kragonderbreek word, sal dieLCD sker-
mvir 'n paar minute aan bly en dan vervaag. Dit beteken
nie dat jou program verlore gegaan het nie.
Wenke om 'n beter brood te bak:
Die outomatiese vrugte en neuthouer moet gesluit wees
voor die bak.
Varsheid:
Maak seker dat alle bestanddele vars is en voor die
gespesifiseerde gebruik datum gebruik word. Anders as
brood wat by die supermark gekoop word is daar geen
preserveermiddels in die brood in jou Taurus broodbak-
ker gebak nie en sal die brood nie so lank hou nie. Vermy
die gebruik van bederfbare middels soos jogurt, melk,
eiers of kaas met die tydvertraging funksie. Stoor droë
bestanddele in lugdigte houers, om te verhoed dat dit
uitdroog.
Vries van brood:
Voordat u vars brood laat vries, laat dit eers baie goed
afkoel. Sodra die broodafgekoel het, sny dit in snye,
draai dit toe inplastiek en gebruik dit op jou gemak .
Verwydering van brood uit die pan:
Soos met koek, moet die brood eers effens afkoel
voordat dit uit die pan verwyder word. Laat die brood
ongeveer vir 10 minute in die pan bly voordat dit uitge-
haal word.
Garnering:
Bestanddele soos kruie, sesamsaad en gekapte spek kan
tydens die bakproses bo-oor die brood gestrooi word.
Maak die deksel van jou Taurus broodbakker oop, en
borsel liggies die kors van die brood met 'n bietjie eier of
melk en sprinkel met wat u verkies. (Moenie toelaat dat
bestanddele buite die pan stort nie). Laat sak die deksel
en laat verder bak. Let wel: Hierdie stap moet vining
gedoen word omte verhoed dat die brood platval.
Korskleur:
Dit isnormaal vir die kante van die brood om donkerder
as die bokant te wees.Verskillende kombinasies van bes-
tanddele kan verbruining aanmoedig of dit ontmoedig.
Sou u graag 'n effens donkerder kors verkies, kies die
bakprogram wat 'n donkerder broodkors tot gevolg sal
hê.
Bak by hoogtes bo seespieël:
Op hoogtes bo 900m sal deeg baie vinniger rys.Dus, om
op hoë hoogtes te bak vereis 'n paar eksperimente.Volg
die voorgestelde riglyne. Gebruik een voorstel op 'n keer
en te onthou, of skryf dit neer wat vir jou die beste werk.
Voorstelle: 1.) Verminder die hoeveelheid gis met 25%.
Dit sal verhoed dat die brood oorrys. 2.) Voeg 25% meer
sout by. Die brood sal stadiger rys en minder neiging
hê om toe te slaan.3.) Hou die deeg dop as dit meng.
Broodmeel op groot hoogtes gestoor is geneig om droër
te wees.Dit sal dalk nodig wees om 'n paar lepels water
by te voeg sodat die deeg 'n mooi bal vorm.
Sorg en skoonmaak
Voordat enige skoonmaak gedoen kan word, moet die
broodbakker eers goed afkoel en ontkoppel wees van die
kragtoevoer.
Hoe om die buitekant skoon te maak
Vee die buitekant af met 'n klam lap en poleer met 'n
sagte lap. Moenie met metaal skuurders of skuurmiddels
skoonmaak nie, want dit kan die buitekant beskadig.
Hoe om die kleefvrye bakplaat skoon te maak
Vee die bakplaat en knielem deeglik met 'n klam lap
skoon en droog dit deeglik af.Moenie harde skuurmiddels
of skerp huishoudelike middels op die kleefvrye opper-
vlak gebruik nie, dit sal dit beskadig. Vermy dit om die
broodpan in water te dompel. Sou dit wel nodig wees,
Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido