Mellerware Prosteam 3000 Manual Del Usuario página 15

Tabla de contenido
Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

  • ESPAÑOL, página 8
D
Auto-skoonmaakknoppie
E
Temperatuurreguleerder
F
Klikliggie
G
Vultuit
H
Spuitstuk
I
Onderlegplaat
Indien die model van jou apparaat nie die
toebehore het soos hierbo beskryf is nie, kan
hulle afsonderlik by die Tegniese Assistentdiens
aangekoop word.
INSTRUKSIES VIR GEBRUIK
VOOR GEBRUIK:
- Maak seker dat alle produkte se verpakking
verwyder is.
- Sommige dele van die apparaat is liggies
gesmeer. 'n Bietjie rook kan gevolglik bespeur
word wanneer die apparaat vir die eerste keer
gebruik word. Hierdie rook sal na 'n kort tydjie
verdwyn.
VULLING MET WATER:
- Dit is noodsaaklik dat die strykyster met water
gevul word om met stoom te werk.
- Maak die waterinlaatdeksel oop.
- Vul met water en sorg dat die MAKS-vlak(-
Fig.1).nagevolg word.
- Maak die waterinlaatdeksel toe.
GEBRUIK:
- Rol die kabel heeltemal uit voordat jy dit inprop.
- Koppel die apparaat aan die hoofkragtoevoer.
- Draai die termostaatkontrole na die gewenste
temperatuur.
- Moenie hoër temperature gebruik as wat op die
kledingstukke aangedui word nie.
- ● Temperatuur vir sintetiese vesels (Poliester,
Nylon...).
- ●● Temperatuur vir sy en wol.
- ●●● Temperatuur vir katoen. (Minimumtempe-
ratuur vir stoomstryk)
- Maksimumtemperatuur vir linne.
- Indien kledingstuk verskillende soorte vesels
het, kies die temperatuur vir die vesel wat die
laagste temperatuur benodig. (Kies byvoorbe-
eld die temperatuur vir poliester vir 'n kle-
dingstuk wat uit 60% poliester en 40% katoen
bestaan).
- Wag totdat die klikliggie(F)afgegaan het wat sal
aandui dat die apparaat 'n voldoende tempera-
tuur bereik het.
- Tydens die apparaat se gebruik sal die klikliggi-
e(F)outomaties aan- en afgaan wat aandui dat
die verwarmingselemente werk en die gewens-
te temperatuur gevolglik behou word.
DROOGSTRYK:
- Die apparaat het 'n stoomvloeireguleerder wat
droogstryk (sonder stoom) toelaat wanneer dit
in die 1-posisie geplaas word.
STOOMSTRYK:
- Dit is moontlik om met stoom te stryk sodra die
stoomyster met water gevul is en die voldoende
temperatuur gekies is.
STOOMVLOEIKONTROLE:
- Die apparaat het 'n kontroleknoppie (C) waar-
mee die stoomvloei beheer kan word.
BESPUITING:
- Die bespuiting kan vir stoom- sowel as droogs-
trykwerk gebruik word.
- Druk die spuitknoppie (A) om hierdie werksme-
tode te gebruik.
- Die spuitknoppie moet herhaaldelik gedruk
word om die eerste spuitaksie vry te laat.
STOOMBLAAS:
- Hierdie funksie voorsien ekstra stoom om
plooie te verwyder.
- Druk die stoomblaasknoppie (B). Wag 'n
paar sekondes totdat vog die vesels van die
kledingstuk binnedring voordat jy weer op
die knoppie druk. Vir optimate stoomgehalte,
moenie meer as drie opeenvolgende stoombla-
as-aksies toedien nie.
- Die stoomblaasknoppie moet herhaaldelik
gedruk word vir die eerste blaasaksie.
VERTIKALE STOMING:
- Dit is moontlik om hanggordyne, kledings-
tukke op hangers, ens. te stryk. Volg hierdie
instruksies om dit te doen:
- Kies die stoomyster se maksimumtemperatuur
terwyl jy die temperatuurreguleerder kloks-
gewys draai (Fig.2).
- Beweeg die stoomyster in 'n bo-na-onder
rigting terwyl jy die stoomkontrole (B) druk. Be-
langrik: vir katoen en linne word dit aanbeveel
dat die stoomysterbasis aan die materiaal raak.
Vir fyner vesels word dit aanbeveel om die sto-
omysterbasis 'n paar sentimeter weg te hou.
Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido