Afwykings En Herstel - Mellerware Prosteam 3000 Manual Del Usuario

Tabla de contenido
Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

  • ESPAÑOL, página 8
SODRA JY DIE APPARAAT KLAAR GEBRUIK
HET:
- Kies die minimumposisie (MIN) van die termos-
taatkontrole.
- Ontkoppel die apparaat van die hoofkragtoe-
voer.
- Verwyder die water binne-in die apparaat.
- Maak die apparaat skoon.
SKOONMAAK
- Ontkoppel die apparaat uit die hoofkragstroom
en laat dit afkoel voordat enige skoonma-
akwerk onderneem word.
- Maak die toerusting skoon met 'n klam lap en
'n paar druppels opwasmiddel en laat dit droog
word.
- Moenie oplosmiddels of produkte gebruik met
'n suur- of pH-basis soos bleikmiddel of skuur-
produkte om die apparaat skoon te maak nie.
- Moenie die apparaat in water of enige ander
vloeistof dompel nie of dit onder lopende water
plaas nie.
SELFREINIGENDE FUNKSIE:
- Dit is belangrik om die apparaat minstens een
keer per maand met sy selfreinigende funksie
skoon te maak om kalsium en enige ander
opgeboude minerale binne die stoomyster te
verwyder.
- Vul die stoomyster tot die maksimumvlak soos
op die "watervul" afdeling aangedui.
- Plaas die yster in 'n vertikale posisie, prop dit
in die hoofkragtoevoer en kies die maksimum-
temperatuur.
- Los die apparaat om warm te word totdat die
klikliggie aandui dat die verlangde temperatuur
bereik is.
- Ontkoppel die apparaat en plaas dit in die
wasbak.
- Druk die selfreinigingsknoppie en hou dit
ingedruk.
- Laat die water deur die stoomontlugters in die
basis vloei, terwyl die apparaat liggies geskud
word.
- Los die knoppie na 'n minuut of wanneer die
tenk leeg raak.
- Los die stoomyster in 'n regop-posisie totdat dit
afgekoel het.
HOE OM KALKAANPAKSELS TE HANTEER:
- Om die apparaat reg te laat werk, moet kalk- of
magnesiumaanpaksels vermy word wat veroor-
saak word deur die gebruik van harde water.
- Om hierdie soort probleme te voorkom, is it
raadsaam water met min kalk- of magnesium-
minerale te gebruik.
- Tuisgemaakte oplossings soos die gebruik van
asyn word nie aanbeveel om aanpaksels van
die apparaat te verwyder nie.

AFWYKINGS EN HERSTEL

- Neem die apparaat na 'n gemagtigde tegnie-
se ondersteuningsdiens indien die produk
beskadig is en of daar enige ander probleme is.
Moenie probeer om die apparaat self uitmekaar
te haal of dit te herstel nie aangesien dit geva-
arlik kan wees.
VIR EU-PRODUKWEERGAWES EN/OF IN
GEVAL DIT IN JOU LAND VERSOEK WORD
EKOLOGIE EN HERWINNING VAN DIE
PRODUK
- Die materiale waaruit die verpakking van hier-
die apparaat bestaan is ingesluit in 'n versame-
ling, klassifikasie en herwinningstelsel. Indien
jy verkies om ontslae te raak daarvan, gebruik
geskikte publieke herwinningshouers vir elke
soort materiaal.
- Die produk bevat nie konsentrasies van
middels nie wat as skadelik vir die omgewing
beskou word.
Hierdie simbool beteken dat indien jy van
die produk ontslae wil raak sodra sy
werksleeftyd geëindig het; neem dit na 'n
gemagtigde afvalagent vir die selektiewe
versameling van Afval van Elektriese en
Elektroniese Toerusting (WEEE).
Hierdie apparaat voldoen aan Riglyn 2014/35/ EU
rakende Lae Stroomspanning, Riglyn 2014/30/
EU rakende Elektromagnetiese Aanpasbaarheid,
Riglyn 2011/65/ EU rakende die beperkings op
die gebruik van sekere gevaarlike middels in
elektriese en elektroniese toerusting en Riglyn
2009/125/EC rakende die eko-ontwerp vereistes
vir energieverwante produkte
WAARBORG EN TEGNIESE BYSTAND
Hierdie produk geniet die erkenning en besker-
ming van die wettige waarborg in ooreenstem-
ming met huidige wetgewing. Om jou regte of
belange af te dwing, moet jy enige van ons
Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido