Mellerware MA Beker III 600W Manual De Instrucciones página 29

Tabla de contenido
vertraag is 10 min. Die vertraag klok werk in inkremente van
10 min
Vrae oor bestandele en resepte
Vraag 14:
Hoe weet ek wanneer om die rosyntjies of neuter by te voeg?
Daar is `n beeper wat sal afgaan wanneer dit bygevoeg moet
word. Dis tydens die tweede knie siklus.
Sien Bak silus tye grafiek vir voeg rosyntjies en neute tyd.
Elke resep dui aan die beste tyd om vrugte en neute by die
deeg te voeg.
Vraag 15:
My brood kom te klam uit
Humiditeit kan die deeg beinvloed. Voeg `n ekstra tafellepel
meel by. Hoogte kan dieselfde effek he. Verminder die gis met
`n ¼ teelepel en verminder suiker en of melk en water met
so bietjie.
Vraag 16:
Hoekom is daar lugborrels op die brood?
Te veel gis kan dit veroorsaak. Verminder gis met `n ¼
teelepel
Vraag 17:
Hoekom rys die brood en val dan plat?
Die brood rys te veel. Om dit te verhoed verminder die gis of
vermeerder die sout.
Vraag 18:
Kan ek my eie resepte in die broodmasjien gebruik?
Ja maar dan sal jy moet eksperimenteer met die regte
hoeveelheid bestandele. Leer eers jou masjien en dan begin
jy eksperimenteer. Die droe bestandele mag nooit 5 koppies
oorskry en dit sluit in meel,hawermeel etc.Gebruik ons resepte
as `n gidslyn en bak jou resepte alty by basies .
Vraag 19:
Is dit belangrik vir bestandele om by kamer temperatuur te
wees?
Ja wanneer die vertraag tyd ook gebruik word. (Water moet
tussen 21°C en 28°C).
Vraag 20:
Hoekom wissel brood in groote en gewig. Koringblom meel
brood is altyd korter. Doen ek iets verkeerd.
Nee dis normal vir koringmeel brood om korter en digter te
wees.Hulle is ook swaarder as wit brood omdat hulle nie baie
rys nie.Dieselfde geld vir brood met vrugte ne nuete.
Vraag 21:
Kan ek die gis met water meng?
Die gis moet droog bly en laaste in die pan gegooi word bo-op
26500B_IM.indd 29
All manuals and user guides at all-guides.com
die meel.
timer is being used.
Vraag 22:
Why is there a large hole in the base of the bread?
This hole has been created by the kneading blade. Sometimes
this hole is larger than normal. This is because the dough has
rested to the side of the blade after the second kneading cycle
- normal with bread makers. You could position the dough
evenly in the base of the pan.
2018-09-27 02:15:03 PM
Tabla de contenido
loading

Productos relacionados para Mellerware MA Beker III 600W

Este manual también es adecuado para:

Ma baker iii26500b

Tabla de contenido