Kontrolle Panel En Funksies - Mellerware MA Beker III 600W Manual De Instrucciones

Tabla de contenido
3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word
maak alle parte skoon wat met kos in aanraking kom soos
voorgeskryf in skoonmaak artikel
3.1.3. Stel die brood masjien op bak funksie and bak leeg vir
10 minute. Na die masjien afgekoel het maak weer skoon.
3.1.4. Na die masjien afgekoel het maak weer skoon.
3.1.5. Maak alle parte skoon en droog en sit aan mekaar vir
volgende gebruik.
NEEM KENNIS: Sodra die masjien gekoppel word aan die
muurprop sal `n BEEP geluid gehoor word en "3:00" sal op
die vertoon venster wys. Die twee kolletjies tussen die "3" en
"00" sal nie flicker nie Die pyltjie wys na die 900g en medium.
Dit is die fabriek stelling

3.2 Kontrolle panel en funksies

1. Basic
4. Quick
2. French
5. Sweet
3. Whole wheat
6. Gluten free
Light Med Dark 700g 900g
Menu
Colour
This indicates the
Power light
Dit dui op die program
Krag lig
wat u gekies het
chosen program
BEGIN/STOP
Die knoppie is vir begin en stop van programme.
Om te bein, druk die begin/stop knoppie en `n kort "beep" sal
gehoor word en die twee kolletjies op die vertoonvenster sal
flicker. Die lig sal aangaan en die program sal begin
Alle ander funksies sal nie werk wanneer `n program begin
net die begin/stop knoppie werk.. Om `n program te stop,
druk die bein/stop knoppie vir 2 sekondes, dit sal beep, die lig
sal afgaan. Dit beteken die program is gestop en afgeskakel
BREEK FUNKSIE
Na program bein het, druk die BEGIN/STOP knoppie om te
onderbreek. Die werking sal stop maar die stelling word
gememoriseer en die tyd sal op die vertoon venster flicker.
Druk die BEGIN/STOP knoppie weer of binne 10 minute en die
program sal aangaan.
BAK PROGRAMME/MENU
Word gebruik vir die verskillende bak programme. Elke keer
as die knoppie gedruk word (vergesel met `n kort BEEP)
sal die program verander. Druk die knoppie aanhoudend en
die 12 programme sal in die vertoon venster wys. Kies die
gewenste program. Die 12 funksies word onder beskryf
FUNKSIES:
26500B_IM.indd 22
All manuals and user guides at all-guides.com
7. Ultra fast
10. Cake
8. Dough
11. Sandwhich
9. Jam
12. Bake
Start
Stop
Loaf
FUNCTION
The operation time
Working light
Die operasie tyd vir elke
Werk lig
program
for each program
• BASIES/BASIC: Knie, rys en bak normale brood. Jy mag
bestandele bysit vir meer geur.
• FRANSE/FRENCH: knie,rys en bak met `n langer rys pre-
iode. Brood in die stelling is gewoonlik lig in tekstuur en bros.
• VOLGRAAN/WHOLE WHEAT: knie, rys en bak. Moenie die
breek funksie gebruik nie .
• VINNIG/QUICK: Knie, rys en bak in `n vinniger tyd as die
basiese rood. Brood op die stelling is `n meer digte tekstuur
• SOET/SWEET: Knie, rys en bak. Jy mag bestandele bysit
vir ekstra geur
• GLUTENVRY/GLUTEN FREE: Knie, rys en bak. Jy mag
bestandele bysit vir ekstra geur.
• ULTRA VINNIG/ULTRA FAST: Knie, rys en bak in die korste.
Die brrod is keliner en grower.
• DEEG/DOUGH: Knie, rys maar sonder bak. Verwyder deeg
en maak rolletjie, pizza, gestoomde brood ens.
• KONFYT/JAM: Kook van konfyt. Alle vrugte en groente
moet opgesny word voordat dit in pan geplaas word,
DIT WORD AANBEVEEL DAT JY `N EKSTRA BROODPAN HET
VIR KONFYT OMDAT DIT BAIE TAAI IS
•KOEK/CAKE: Meng, rys en bak deur middel van bakpoeier
en en bak soda
• SANDWICH: knie, rys en bak, Die brood is lig en het `n
dun kors.
• BAK/BAKE: Net bak, geen knie of rys. Word gebruik om
bak te vermeerder op sekere stellings
KLEUR/COLOUR
Met die funksie kan jy die kleur kies LIGHT, MEDIUM OF
DONKER vir die kleur van die kors. Druk die knoppie om keuse
te maak.
BROOD/LOAF
Druk die knoppie om die brood groote the kies. Die baktyd
verskil met die keuse van brood groote
VERTAGING FUNKSIE
Jy kan die funksie gebruik om die tyd te vertraag voor die
brood begin
Jy moet besluit wanneer die brood meot reg wees deur die
+ of – te druk. Die tyd vertraging moet die baktyd insluit. Dit
is aan die einde van vertraag tyd daar warm brood sal wees.
Kie seers die program en die kleur van brood, druk dan die +
of – om te vermeerder of te verminder van vertraag tyd met
inkremente van 10 minute. Die maximim vertraging is 13 ure.
Voorbeeld: Dis nou 8.30pm, as jy wil he die brood meot
reg wees 7.00 more oggend bv. 10 ure en 30 min. Kies die
funksie, kleur groote en druk die + of – tot 10.30 op die
2018-09-27 02:15:02 PM
Tabla de contenido
loading

Productos relacionados para Mellerware MA Beker III 600W

Este manual también es adecuado para:

Ma baker iii26500b

Tabla de contenido