Mellerware MA Beker III 600W Manual De Instrucciones página 28

Tabla de contenido
Meet van bestandele
Die belangrikste stap is die meet en weeg van bestandele.
Gebruik die koppie en lepel wat voorsien word saam met die
broodmasjien.
1. Weeg van vloeistowwe
Water, vars melk of melk poeier moet gemeet word met die
maat koppie.
Hou die koppie horisontaal voor jou oe.
Voor ander bestandele gemeet word maak die koppie deeglik
skoon.
2. Meet van melk poeier
Droe poeier moet los wees en maak die koppie gelyk met `n
lem vir akurate hoeveelheid.
Volgorde van bestandele
Die volgorde van die bestandele is baie belangrik.
Die volgorder is:
Vloeistowwe,eiers,sout en droe bestandele. Die gis word op
die droe bestandele geplaas. Neem kennis die gis moet nie
naby die sout wees nie. As vertraag tyd gebruik word moet
bestandele gebruik wat afgaan nie.
All die resepte gebruik dieselfde algemene metode:
1. Meet bestandele af in die bak pan
2. Gebruik lou water tussen 21 – 28 grade
3. Plaas bak pan in toestel en sluit in plek en maak die deksel
toe
4. Kies gewenste program
5. Druk begin knoppie
6. Na bak proses, verwyder pan van toestel met oond hand-
skoene
7. Verwyder brood van pan(en knielem van brood indien
nodig)
8. Laat toe om af te koel voor sny
Hulp nodig?
Vrae oor werking
Vraag 1:
Wat moet ek doen as lem saam die brood uitkom?
Gebruik die hak wat saam met die broodmasjien kom om die
lem uit te haal.
Vraag 2:
Hoekom is daar partykeer meel op die kors?
Partykeer bly die meel in die hoeke van die broodpan.
Vraag 3:
Hoekom meng die deeg nie? Die motor hardloop
Die lem of die pan is nie korrek in nie. Maak seker die pan wys
na die regte kant toe en dat dit reg aangeheg het.
Vraag 4:
Hoe lank vat dit om `n brood te bak
Elke program het sy eie bak tyd
26500B_IM.indd 28
All manuals and user guides at all-guides.com
Vraag 5:
Hoekom kan ek nie die vertraagtyd gebruik wanneer melk
gebruik word?
Vars melk sal nei vars bly. Dit is ook so met sekere vars
produkte
Vraag 6:
Hoekom moet bestandele in `n sekere orde gebruik word?
Dit laat die brood maker toe om die bestandele goed te meng.
Die gis mag ook nie in aanraking kom met vloeistof nie,
daarom die orde.
Vraag 7:
Wanneer broodmasjien gestel is vir die oggend , hoekom
maak dit geluide in die aand?
Die masjien moet begin wanneer vertraag tyd bereik word.
Die geluide is die knie van die deeg en is normaal
Vraag 8:
Die lem sit vas in die broodpan na bak.
Hoe haal ek dit uit?
Die lem mag dalk vassit na bak. Deur lopende water oor die
lem te hardloop sal dit los maak maar die pan kan ook met
warm water gevul word wat die lem sal losmaak.
Vraag 9:
Kan ek die pan in die skottelgoedwasser was?
Nee. Diepan het `n kleefvrye laag wat sal beskadig.
Vraag 10:
Wat sal gebeur as ek die brood in die pan los?
Terwyl dit in die broodmaker gelos word sal dit warmgehou
word en verhoed die brood om te sag te word.
Vraag 11:
Hoekem het die deeg nie heeltemal gemeng nie?
Die deeg is dalk te swaar of droog. Die lem of pan is nie reg
ingesit nie. Bestandele is in die verkeerde orde ingesit.
Vraag 12:
Hoekom rys die brood nie?
Die gis is verouderd of geen gis is bygevoeg. As die deeg nie
reg gemeng het nie sal dit ook nie reg rys nie.
Vraag 13:
Hoekom kan die vertraag tyd net vir 13 ure gedoen word
Wat is die minimum tyd `n program kan vertraag word
Die maximim tyd is 13 ure bv. Stelling 1 (basies klein) het a
tyd van 3.20. Die begin word vertraag max 9.40 Die minimum
2018-09-27 02:15:03 PM
Tabla de contenido
loading

Productos relacionados para Mellerware MA Beker III 600W

Este manual también es adecuado para:

Ma baker iii26500b

Tabla de contenido