Mellerware MA Beker III 600W Manual De Instrucciones página 27

Tabla de contenido
a. Meet bestandele korrek
b. Maak seker al die bestandele is bygevoeg
c. Gebruik vloeistof by kamer temperatuur en Moenie laat die
gis in aanraking kom met die gis nie
d. Gebruikaltyd vars en reg gestoorde bestandele
e. As bestandele verminder word verminder almal met `n 1/3.
f. Die korrekte hoeveelheid water moet gebruik word en kan
verminder word
g. Waar humiditeit hoofg is verminder water met 1 – 2 tafel
lepels
h. In warm weer Moenie die tydbeheer gebruik nie. Gebruik
koue vloeistof.
i. Haal brood onmiddellik uit pan na bak en laat afkoel vir 15
minute voor sny
j. Verminder die hoeveelheid van gis of van al die bestandele
by `n 1/4.
k. Moenie die pan vet smeer nie!
l. Voeg `n tafel lepel koring gluten by die deeg.
Brood maak maklik
Inleiding tot brood bestandele
• Alle gebruike meel:
Alle gebruike meel is `n mengsel van verfynde, harde en
sagte koring meel spesiaal vir koek. Die tipe meel moet
gebruik word in resepte "koek/vinnige brood seksie".
• Sterk wit meel/brood meel:
Brood meel is hoog in gluten/proteien meel wat behandel is
met opknappers wat die deeg geskik maak vir knie. Brood
meel het `n hoe konsentraat van gluten as gewone meel,
maar dit mag varieer. Sterk brood meel of meel word aanbev-
eel vir die brood maker.
• koring blom meel /volkoren meel:
Koringblom meel en volkoring meel word gemaal van die kor-
ing kern wat semels bevat en die meel swaar en ryker maak
in voedingstowwe in vergelyking met wit meel. Brood wat van
Hierdie meel gemaak word is swaarder as wit brood. Om dit
ligter te maak kan die meel gemeng word brood meel om dit
ligter te maak.
• Self-gis meel:
Self gis meel bevat onnodige suurdeeg wat die bak proses van
brood en koek sal beinvloed .
• Bran:
Semels (onverwerk) en koring kiem is die growwe buite deel
van koring en rog sade wat geskei word wanneer meel gesif
word. Dit word gewoonlik in klein hoeveelhede bygevoeg vir
ekstra voedingswaarde en tekstuur van die brood.
• Hawermeel:
Hawermeel kom van gerolde hawer. Dit word bygevoeg vir
ekstra geur en tekstuur.
• Gis (aktiewe droe gis)
Gis deur fermintasie produseer gas (koolstofdioksied) wat
26500B_IM.indd 27
All manuals and user guides at all-guides.com
nodig is vir brood om te rys. Die gis moet van die suiker en
meel se koolhidrate voer om die gas te produseer. Vinnige
aksie gis word gebruik in al die resepte. Vars of saamgeperste
gis word nie aanbeveel nie. Stoor gis volgens die vervaardiger
se instruksies. Maak seker die gis is vars en is nie verby die
verval datum nie.
Nadat dit oopgemaak is stoor in die yskas vir gebruik. Deeg
wat nie rys is gewoonlik omdat die gis oud is.
Toets die gis soos onder beskryf
• Plaas `n halwe koppie lou warm water in `n klein houer
• Roer 1 teelepel suiker in die warm water
• Sprinkel 2 teelepels gis op die water oppervlakte
• Plaas die houer in `n warm area en laat dit staan vir 10
minute
• Die mengsel moet skuim en `n sterk gis reuk he. As dit
nie gebeur is die gis oud en begin weer met `n nuwe pakkie
gis
• Suiker:
Suiker is belangrik vir die kleur en geur van die brood.. Dis
ook voedsel vir die gis om te fermenter. Kunsmatige suiker
kan nie gebruik word nie wat die gis sal nie werk nie
• Sout:
sout is belangrik vir die balans van geur van brood en koek,
en die kleur van die kors tydens die bak proses. Sout perk
die groei van die gis en die hoeveelheid moet nooit oorskry
word nie. Dit kan verminder word maar die eind produk sal nie
dieselfde wees nie.
• Vloeistowwe/melk:
Vloeistowwe soos melk of melkpoeier en water kan gebruik
word in die resep. Melk sal geur verbeter en kors sagter maak,
terwyl water alleen die kors grower sal maak. Sekere resepte
vra lemoen en appel sap om bygevoeg te word vir geur. Vir
die resepte gebruik melpkpoeier.
• Eiers:
Eiers voeg rykheid en `n fluweelagtige tekstuur tot brooddeeg
en koek.
• Sonneblom olie:
Olie verminder en versag die tekstuur van die brood. Botter of
margarine kan gebruik word. Maak die botter sag voor dit in
die broodmengsel gegooi word.
• Bakpoeier:
Bakpoeier is `n rysmiddel vir gebruik in koek. Die het nie
rystyd nodig voor dit gebak word nie.
• Koeksoda:
Koeksoda is nog `n rysmiddel maar kan nie vervang word vir
bakpoier en meot saam gebruik word. Die het nie rystyd nodig
voor dit gebak word nie
2018-09-27 02:15:02 PM
Tabla de contenido
loading

Productos relacionados para Mellerware MA Beker III 600W

Este manual también es adecuado para:

Ma baker iii26500b

Tabla de contenido