Taurus 948191 Manual De Instrucciones página 14

Tabla de contenido
Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

4.3. Skoonmaak van die sykant borsels:
Na 'n tydperk van werk, sal die borsels vervang
moet word om meer effektief te werk.
Skakel die krag af, plaas die skoonmaker onderstebo
op 'n plat oppervlakte. Hou die hare van die borsels
vas en trek hulle opwaarts om hulle te verwyder.
Die sykant borsels kan uitgepoe lword en as hulle
begin krom raak, kan jy hulle in baie warm water
week om hulle weer soos nuut te laat lyk.Plaas die
borsels terug na die skoonmaak proses.
4.4. Die skoonmaak van die toestel is maklik. Na
elke gebruik, maak alle stof skoon wat agterbly in
die stof houer en filter. Dis nie nodig om die lug
inlaat na elke gebruik skoon te maak nie.
4.5. Ontkoppel van muurprop voor enige
skoonmaak begin.
46. Maak die buitekant skoon met `n sagte
klam lap en maak droog. VERSIGTIG!
Moenie die toesel in enige vloeistof druk nie.
4.6. Moenie enige skuur produkte of bleikmiddels
gebruik om die toestel skoon te maak nie
4.7. Moet nooit die toestel onder lopende water hou
nie.
5. Anomalies and herstel:
5.1. neem die toestel na `n gemagtigde tegniese
Inlaatklep
sentrum as toestel beskadig is of probleme ontstaan.
5.2. As konneksie na die muurprop beskadig is,
moet die toestel vervang word volgens waarborg.
6. Probleem gids
Probleem
Moontlike
oorsaak
1
Werk maar
1.Die asblik
versamel nie
is vol
vuigoed of
2.Die filter is nie
hare nie.
goed in nie
2
Die sybor-
Borsels vir 'n
sels is krom,
lang tyd gebruik
nie goed om
te vee nie.
3
Kan nie die
1.Die battery is
stofsuiger
nie goeg ingesit
aangeskakel
nie.
kry nie.
2.Die battery is
amper pap
Oplossing
1.Maak die asblik leeg.
2. Sit die filter reg in.
1.Sit die borsels in kook-
water, of as dit nie help
nie, vervang hulle
1. Verwys na die bat-
tery installering in die
handleiding
2. Skakel die skoon-
maker af voor herlaai
van battery.laat battery
herlaai.
3.Vervang met 'n nuwe
battery..
Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido