soos kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.4 Die toestel is nie geskik vir gebruik deur vermin-
dered fisiese verstandelike vermoens of gebrek aan
ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad het.
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders moet
altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel
speel
2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of
bykomstighede nie behoorlik pas nie.
2.3.3. Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2.3.4. Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in
werking is of in die muurprop gekoppel is
2.3.5. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer as dit
nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel voordat
dit skoongemaak word. As dele afgehaal word of toe-
gevoeg word,moet die toestel nie in werking wees nie.
2.3.6. Die toestel moet buite bereik van kinders gestoor
word
2.3.7. Die toestel moet altyd onder toesig wees wan-
neer in gebruik en moet buite bereik van kinders gehou
word.
2.3.8. As die toestel aan die brand slaan ontkoppel van
die muursok en gooi n kombuis vadoek oor MOET
NOOIT WATER GEBRUIK!!!
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde tegnikus
gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang word
om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en van gener waarde
3. Instruksies vir gebruik
3.1. Voor gebruik:
3.1.1. Verwyder die beskermende film van die toestel
(indien van toepassing).
3.1.2. Voordat u die produk vir die eerste keer gebruik,
maak die items skoon wat met voedsel in aanraking sal
kom soos op die skoonmaakafdeling beskryf.
3.2 Gebruik en sorg:
3.2.1. Maak seker dat die blender nie in die muurprop
gekonnekteer is nie.
3.2.2. Plaas die motorbasis op 'n ferm, plat, vlak op-
pervlak.
3.2.3. Vul die mengpot met die verlangde bestand-
dele en heg die geselekteerde lem (die sny lem is die
beste om te sny / meng en die maal lem is die beste
vir maal).
3.2.4. Draai die lem basis aan die mengpot in die
kloksgewys rigting tot stewig vas
LET WEL: Moenie die "MAX" -vlak op die pot oorskry
nie.
3.2.5. Plaas die gemonteerde pot in die motorbasis,
druk afwaartse druk en draai in die kloksgewys rigting.
Maak seker die pot is stewig tin gesluit.
3.2.6. Konnekteer aan muurprop
3.2.7. Druk die "AAN / AF" knoppie om die eenheid aan
te skakel. Druk die "LAAG-HOOG" -knoppie een keer,
die toestel begin werk teen lae spoed. Druk dit weer
en die toestel sal teen 'n hoë spoed werk. (Jy sal ook
daarop let dat die LED lig Sal beter vertoon op die hoër
spoed stelling).
3.2.8. As u die polsfunksie wil gebruik, druk die
"POLS" -knoppie een keer.Die toestel sal outomaties 3
sekondes werk. Herhaal indien nodig.
3.2.9. Na gebruik, druk die "AAN / AF" knoppie om die
toestel af te skakel en ontkoppel van die muurprop
LET WEL: Hierdie produk is toegerus met 1 veiligheids-
kakelaar (A) op die motorbasis. As die lem basis nie
korrek gekoppel word nie, sal die veiligheidskakelaar
nie aangaan nie en die toestel sal nie werk wanneer
dit aangeskakel word nie. Moenie enige gereedskap
gebruik om die veiligheidskakelaar in te druk en skade
te veroorsaak nie.
Nuttige wenke: Sny asb die bestanddele in klein stuk-
kies as die kos solied is. Monteer die lem basis met die
pot styf, anders sal dit lek. Na 50 sekondes deurlo-
pende werking, sal die program outomaties stop.