Mellerware City Lite Manual De Usuario página 32

Tabla de contenido
Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

  • ESPAÑOL, página 16
- Koppel dit aan die kragpunt.
NSTALLEER KANTBORSELS:
- Monteer die kantborsels aan die onderkant van
die robot deur die borsels in hul gleuwe in te
druk.
LAAI VAN BATTERY:
- Waarskuwing: 'n Nuwe battery is nie vol gelaai
nie en moet ten volle gelaai word voordat die
toestel vir die eerste keer gebruik word.
- Laai die battery teen kamertemperatuur tussen
4 and 40°C.
- Sit die AAN / AF knoppie aan wat aan die
onderkant van die robot geleë is.
- Plaas die robot in die laaibasis en maak seker
dat die outomatiese laaipole presies in lyn is.
- Funksieknoppie (D): die rooi ligemissiediode
sal begin blink. Wanneer die ligemissiediode
nie meer blink nie, is die robot gelaai. Laai die
robot vir 4 ure voordat dit vir die eerste keer
gebruik word.
AKTIVEER DIE ROBOT
- Voordat dit gebruik word, maak seker dat die
kragskakelaar (R) aangeskakel is.
- Druk die funksieknoppie (D) om die robot aan
die gang te kry.
- Druk die funksieknoppie (D) om in AUTO (AI)
modus te begin skoonmaak. Jy kan ook begin
skoonmaak deur die AUTO-knoppie op die
afstandsbeheer te druk.
- NOTA: Indien die battery se krag amper klaar
is, sal die robot outomaties na die laaibasis
terugkeer om te begin herlaai.
- NOTA: Indien die laaibasis ontoeganklik is, kan
die robot nie herlaai word nie. Dit sal dan na
die aanvangstadium terugkeer en die skoon-
maakstelsel sal eindig. In hierdie geval, plaas
die robot met die hand in die laaibasis sodat dit
korrek herlaai kan word.
ONDERBREEK DIE ROBOT
- Om die robot te stop, druk die funksieknoppie
(D) of druk die aan / af knoppie op die
afstandsbeheer.
Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido