Mellerware PHOENIX 23220Y Manual De Instrucciones página 6

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of
bykomstighede nie behoorlik pas
2.3.3. Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2.3.4. Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in
werking is of in die muurprop gekoppel is
2.3.6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer
as dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel
voordat dit skoongemaak word. As dele afgehaal word
of toegevoeg word,moet die toestel nie in werking wees
nie.
2.3.7. Die toestel moet buite bereik van kinders
gestoor word
2.3.8. Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit
gestoor word
2.3.9. Die toestel moet altyd onder toesig wees wan -
neer in gebruik en moet buite bereik van kinders gehou
word
2.3.10. As die toestel aan die brand slaan ontkoppel
van die muursok en gooi n kombuis vadoek oor MOET
NOOIT WATER GEBRUIK!!!
2.3.9. Om die kleefvrye plaat in goeie toestand te hou,
moenie metaal of skerpgereedskap krap nie.
2.3.10. Moenie meer as MAX oorskrei nie (Fig. 1)
2.3.11. Skakel die toestel af en ontkoppel van muur-
prop voordat die watertenk hervul word.
2.3.12. Om te verseker dat die yster goed funksioneer,
hou die yster plaat glad en moenie dat dit aan metaal
voorwerpe (byvoorbeeld, die strykplank, knoppies,
ritsluiters) hak nie
2.3.13. Die gebruik van gedistilleerde water word aan-
beveel, veral as die water in jou area waar water hard is
en bevat (bevat kalsium of magnesium).
2.3.14. Die wateropvulopening moet nie oopgelaat
word nie
2.4. Diens:
gediens word
2.4.2. As die koord beskadig word moet dit deur die
om brandgevaar te verhoed
2.4.3. Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en van gener waarde
3. Instruksies vir gebruik
3.1. Voor gebruik:
3.1.1. Verwyder alle verpakking material voor gebruik
3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word
maak alle parte skoon wat met kos in aanraking kom
soos voorgeskryf in skoonmaak artikel
3.1.3. Die eerste keer dat die toestel gebruik word, kan
'n ligte rook bespeur word.
3.2. Volmaak met water:
3.2.1. Ontkoppel voor watertenk hervul word
3.2.2. Hou die strykyser in horixontale posisie.
3.2.3. Gooi water stading in.
3.2.3. Moenie verby die MAX merk hervul nei.
LET WEL: Jou yster is ontwerp om kraanwater te ge-
bruik. As die water egter baie hard is, is dit raadsaam
om gedistilleerde water te gebruik. Die watertenk moet
na elke gebruik leeggemaak word.
3.3. Gebruik:
3.3.1. Kontroleer altyd of 'n etiket met strykinstruks-
ies aangeheg is aan die kledingstuk wat gestryk moet
word. Volg altyd hierdie instruksies.
3.3.2. Draai die temperatuur verstel knop om die
toepaslike temperatuur na die strykinstruksies op die
etiket te stel.
LABEL
TYPE OF TEXTILE
Do not iron this article
Synthetics, Nylon, Acrylics,
Polyester, Rayon
••
Wool, Silk
•••
Cotton, Linen
3.3.3. Konnekteer aan die muurprop. Die indikatorlindi-
kasie lig sal aangaan.
3.3.4. Wanneer die indikasie lig afgeskakel , mag jy
begin stryk
VOORSIENING: Begin eers stryk teen a lae temperatuur
en gaan dan na `n hoer temperatuur toe. As jy teen 'n
lae temperatuur moet stryk, moet jy na die gebruik van
'n hoë temperatuur wag vir die indikasie lig om weer te
verlig of jy sal jou klere verbrand. Dit sal die waarborg
kanselleer.
loading