Gebruik En Sorg; Voor Gebruik - Mellerware TRENTO Manual De Instrucciones

Tabla de contenido
Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

2.1.19. Die koord Moenie oor die kant van die tafel of
toonbank hang of aan warm oppervlaktes raak nie.
2.1.20. Maak seker die koord is nie beskadig of
verstrengel nie.
2.1.21. Die toestel moet nie buite gebruik word nie.
2.1.22. Die koord moet gereeld ondersoek word om
seker te mak daar is geen skade aan die koord
2.1.23. Moenie die prop met nat hande hanteer ni.
2.2. Persoonlike veiligheid:
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig
laat nie.
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie gebruik
handvatsels of knoppe want dit kan lei tot ernstige
brandwonde.
2.2.3. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur
vermindered fisiese verstandelike vermoens of gebrek
aan ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad
het.
2.2.3. Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik
soos kantore,hotelle motelle en gastehuise.
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik
soos kantore,hotelle motelle en gastehuise.
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders.
moet altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die
toestel speel.

2.3. Gebruik en sorg:

2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik.
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte
of bykomstighede nie behoorlik pas.
2.3.3. Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie..
2.3.4. Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit
in werking is of in die muurprop gekoppel is.
2.3.6. Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit
in werking is of in die muurprop gekoppel is
2.3.7. Die toestel moet buite bereik van kinders
gestoor word.
2.3.8. Die toestel moet heeltemal afkoel voor gestoor
word.
2.3.9. Die toestel moet buite bereik van kinders gehou
word en Moenie sonder toesig gelaat word nie.
2.3.10. As die toestel aan die brand slaan ontkop-
pel van die muursok en gooi n kombuis vadoek oor
MOET NOOIT WATER GEBRUIK.
2.3.11. Gebruik net koue water in die water tenk.
2.3.12. Maak seker dat die glasbeker behoorlik in sy
posisie geplaas word wanneer jy koffie maak.
2.3.13. Tussen die brouproses, skakel die apparaat af
en laat dit afkoel vir ongeveer 5 minute. Vul dan weer
met koue water.
2.3.14. Die beheer lig sal uitgaan wat aandui dat die
masjien afgeskakel is.
2.4. Diens:
2.4.1. Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde
tegnikus gediens word.
2.4.2. As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang
word om brandgevaar te verhoed.
2.4.3. Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en van gener waarde.
3. Instruksies vir gebruik

3.1. Voor gebruik:

3.1.1. Verwyder alle verpakkings materiaal.
3.1.2. Voor gebruik maak alle parte skoon soos in die
skoonmaak seksie.
3.1.3. Voordat jy koffie maak, moet jy die koffiemaker
net met water gebruik (sonder koffie of filterpapier).
3.1.4. Konnekteer aan die muurprop.
3.1.5. Voordat u die masjien aanskakel, maak seker
dat die knoppies (12, 11) nie gedruk word nie, en
stoombeheer (15) is gesluit.
3.2 Gebruik en sorg:
3.2.1. Berei van stroombaan:
Hierdie eenvoudige operasie verseker optimale dis-
pensering en moet uitgevoer word:
• Met eerste begin
• As die masjien vir 'n lang tyd nie gebruik is nie (1
of 2 weke)
• Na stoom
• Wanneer die tenk vol water is.
3.2.1.1. Vul die water houer en neem in ag die MAX
vlak
3.2.1.2. Konnekteer aan die hoof krag toevoer.
3.2.1.3. Druk die kragskakelaar (12) in die AAN-
posisie. Die (13) loodslig sal aangaan
3.2.1.4. U hoef nie te wag vir die masjien om te verhit
vir hierdie funksie nie
3.2.1.5. Sonder die filterhouer (of met die filter-
houer maar sonder koffie), plaas 'n beker onder die
stoompyp (16)
Tabla de contenido
loading

Este manual también es adecuado para:

29200a

Tabla de contenido