Mellerware TRENTO Manual De Instrucciones página 9

Tabla de contenido
Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

3.2.1.6. Maak die stoomknop (15) oop deur dit
kloksgewys te draai.
3.2.1.7. Druk die koffie / water skakelaar (11) in aan
posisie
3.2.1.8. Water sal deur die stoompyp gaan. Wag
totdat ongeveer een koppie vol is
3.2.1.9. Om te voltooi, skakel die koffie / waterska-
kelaar na die AF posisie en maak die stoomknop (15)
toe deur die kloksgewys te draai
3.2.1.10. Dit sal die priming stappe voltooi.
3.2.2. Volmaak van water tenk:
Die watertenk moet met water gevul word voordat die
toestel aangeskakel word.
3.2.2.1. Verwyder die water tenk.
3.2.2.2. Maak die deksel oop.
3.2.2.4. Vul die tenk en neem die MAX in ag (Fig. 1)
3.2.2.5. Maak die deksel toe.
3.2.2.6. Plaas die tenk terug en maak seker dis korrek
in posisie.
3.2.3. Voorberei van koffie:
3.2.3.1. Voordat u die masjien aanskakel, maak seker
dat die knoppies (12, 11) nie gedruk word nie, en
stoombeheer (15) is gesluit
3.2.3.2. Konnekteer aan hoof krag toevoer.
3.2.3.3. Verwyder filter houer
3.2.3.4. Voeg koffie in die filter houer.
3.2.3.5 Vul die verwyderbare filter met gemaalde
koffie (6-7 g per koppie wat voorberei moet word). Of
verwys na instruksies op koffiepak.
3.2.3.6. Druk dan liggies af en draai die gemaalde
koffie met die agterkant van die maatlepel (6).
3.2.3.7. Plaas die filter in die filter houer en heg aan
toestel deur van links na regs te draai tot dit in plek
sluit
3.2.3.8. Skakel die toestel aan met die aan / af
skakelaar (12)
3.2.3.9. Die (13) kraglig sal aan gaan.
3.2.3.10. Wag totdat die kraglig (9) verlig.
3.2.3.11. Plaas een of twee voorverhitte koppies by
die uitlaat van die filterhouer.
3.2.3.12. Druk die koffieknop (11) na die AAN-po-
sisie. Die koffie-infusie sal begin. As jy die gewenste
hoeveelheid espressokoffie gekry het, draai die koffie
skakelaar (11) na die AF posisie
3.2.3.13. Nadat die koffie deur is, wag 'n paar
sekondes en verwyder die koppies met die koffie.
3.2.3.14. Verwyder die filterhouer en maak skoon.
3.2.3.15. Was die filter houer en maak droog
3.2.3.16. Maak seker die verwyderbare filter pas
perfek in die filterhouer .
3.2.3.17. Heg die filterhouer weer aan die toestel.
3.2.4. Verkryging van stoom:
3.2.4.1. Die stoomwand word gebruik om melk vir
cappuccino te skuim
3.2.4.2. Skakel die toestel aan met die aan / af
skakelaar.
3.2.4.3. Wag totdat die kraglig uitgegaan het wat
sal aandui dat die toestel 'n voldoende temperatuur
bereik het.
3.2.4.4. Druk die stoomskakelaar. Die eenheid sal
voortgaan met verhitting totdat die stoomtemperatuur
bereik is.
3.2.4.5. Die kraglig (9) sal verlig wat aandui dat die
water die nodige temperatuur bereik het om stoom te
genereer.
3.2.4.6. Plaas 'n beker onder die stoombuis.
3.2.4.7. Oop Stoomknop (15) antikloksgewys
3.2.4.8. Slegs stoom sal begin om uit tekom
3.2.4.9. Maak die knop 15 toe en verwyder die beker
3.2.4.10. Melk kan droog word en die spuitstuk,
blokkeer daarom word aanbeveel om stoom na te laat
nadat melk geskuim is is om die spuit skoon te maak.
4. Skoonmaak en Onderhoud
4.1. ALGEMENE SKOONMAAK
4.1.1. Skakel die toestel af en ontkoppel van krag
toevoer en laat dit afkoel voordat u enige skoonmaak-
werk onderneem.
4.1.2. Maak die toerusting skoon met 'n klam lap met
'n paar druppels opwasmiddel en maak droog
4.1.3. Moet nie oplosmiddels, of produkte met 'n
suur of basis pH soos bleikmiddel of skuurprodukte
gebruik vir die skoonmaak van die apparaat nie.
4.1.4. Dit is raadsaam om gereeld die apparaat skoon
te maak
4.1.5.As die toestel nie in goeie kondisie is nie, kan
dit die werking van die toestel benadeel en sal nie
veilig wees om te gebruik nie.
4.1.6. Nadat dit gewas is, droog al die dele af voordat
dit bymekaargemaak word om dit te stoor.
4.2. ONTKALKING
Om 'n lang lewensduur van die koffiemaker te
verseker, moet u dit van tyd tot tyd ontkalk. Gebruik
sal afhang van hoe moeilik die water in jou omgewing
Tabla de contenido
loading

Este manual también es adecuado para:

29200a

Tabla de contenido