Gebruik En Sorg; Voor Gebruik; Gebruik En Versorging - Mellerware TREVISO Manual De Instrucciones

Tabla de contenido
Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

dra, op te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie.
2.1.16. Die koord mag nooit om die toestel gedraai
word nie.
2.1.17. Moenie die koord plooi nie
2.1.18. Die koord Moenie oor die kant van die tafel of
toonbank hang of aan warm oppervlaktes raak nie.
2.1.19. Maak seker die koord is nie beskadig of
verstrengel nie.
2.1.20. Die toestel moet nie buite gebruik word nie.
2.1.21. Moenie die prop met nat hande hanteer nie.
2.2. Persoonlike veiligheid:
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig
laat nie.
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie gebruik
handvatsels of knoppe want dit kan lei tot ernstige
brandwonde.
2.2.3. Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik
soos kantore,hotelle motelle en gastehuise.
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur
vermindered fisiese verstandelike vermoens of gebrek
aan ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad
het.
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders
moet altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die
toestel speel.

2.3. Gebruik en sorg:

2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik.
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte
of bykomstighede nie behoorlik pas
2.3.3. Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2.3.4. Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit
in werking is of in die muurprop gekoppel is.
2.3.5. Die kook oppervlakte moet nooit toegemaak
word me foelie of soortgelyke materiaal.
2.3.6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer as
dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel
voordat dit skoongemaak word. As dele afgehaal
word of toegevoeg word,moet die toestel nie in werk-
ing wees nie.
2.3.7. Die toestel moet buite bereik van kinders
gestoor word.
2.3.8. Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit
gestoor word.
2.3.9. Die toestel moet altyd onder toesig wees
wanneer in gebruik en moet buite bereik van kinders
gehou word.
29500B_IM.indd 7
2.3.10. As die toestel aan die brand slaan ontkop-
pel van die muursok en gooi n kombuis vadoek oor.
MOET NOOIT WATER GEBRUIK!!!
2.4. Diens:
2.4.1. Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde
tegnikus gediens word.
2.4.2. As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang
word om brandgevaar te verhoed.
2.4.3. Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en leemte.
3. Instruksies vir gebruik

3.1. Voor gebruik:

1. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word
maak alle parte skoon wat met kos in aanraking kom
soos voorgeskryf in skoonmaak artikel.
Maak seker al die verpakkings material is verwyder
2. Voor gebruik laat skoon water twee maal deurloop.
3. Die water tenk moet volgemaak word voor gebruik
4. Lig die deksel op
5. Maak vol met koue water
6. Maak vol to MAX of Min of volgens die hoeveelheid
koppies gemaak gaan word
7. Maak die deksel toe
8. Maak filter houer oop. (Fig. 2)
9. Verwyder filter houer
10. Maak filter vol met gemaalde koffie of na gelang
van hoeveelheid koppies gemaak word
11. Sit die filter terug in die houer
12. Sit die filter houer terug in die toestel
13. Gebruik die maatlepel of koffie aftemeet

3.2. Gebruik en Versorging

Gebruik:
1. Rol die kragkoord heeltemal af voor dit gekoppel
word aan muurprop.
2. Maak vol met water.
3. Gooi gemaalde koffie in.
4. Plaas glas beker op verwarmings plaat.
5. Konnekteer aan die hoof prop.
6. Skakel die toestel aan met die aan/af knoppie.
7. Die indikasie liggie sal aangaan.
8. Die glas beker kan verwyder word terwyl die coffee
gemaak word. Die anti drip system salverhoed dat
koffie deurgaan. Sit die glas beker so gou as moontlik
2018-10-09 08:03:49 AM
Tabla de contenido
loading

Este manual también es adecuado para:

29500b

Tabla de contenido