Gebruik En Werksomgewing - Mellerware CAPRI 1800W Manual De Instrucciones

Ocultar thumbs Ver también para CAPRI 1800W:
Tabla de contenido
Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

Geagte kliënt,
Baie dankie vir u keuse om 'n Mellerware
handelsmerk produk te koop. Danksy die tegnologie,
ontwerp en werking en die feit dat dit voldoen aan
die strengste gehalte standaarde, is u verseker van
'n volle bevredigende gebruik en lang produklewe.
2
5
7 9
1. Parte beskrywing
1. Swart kristal glas plaat
2. Krag ikoon
3. Temperatuur ikoon
4. Tyd ikoon – tel af
5. Vertoon skerm
6. Plus seleksie - verhoog tyd / temperatuur
7. Minus seleksie – verminder tyd/temperatuur
8. Tydkeuse
9. Funksieseleksie - word gebruik om deur krag-,
temperatuur- en tydfunksies te gaan
10. Kinderslot seleksie
11. Aan / uit (krag)
2. Veiligheids advies en waarskuwing!
Lees die instruksies deeglik en bewaar veilig
DIE VERVAARDIGER IS NIE VERANTWOORDLIK
VIR DIE TOESTEL AS DIE INSTRUKSIES NIE
NOUKEURIG NAGEVOLD WORD NIE. BEWAAR DIE
HANDLEIDING
Maak alle parte skoon voor in aanraking kom met
kos
6

2.1. Gebruik en werksomgewing:

2.1.1 Hou die werk oppervlak skoon en helder
verlig.Ongelukke gebeur in donker areas
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde
area
2.1.3 Moenie die toestel naby `n warm gas of
elektriese brander of n warm oond plaas nie.
2.1.4.Streng toesig is nodig as die toestel naby of
deur kinders gebruik word
1
2.1.5.Plaas toestel op `n stabiele area en weg van
water
2.1.6`n Brand mag ontstaan as die rooster bedek is
of aan vlambare material raak, insluitende gordyne
as dit in werking is
2.1.7.Die toestel is nie geskik om op aan `n tydsbe-
3
heer toestel te Koppel nie
2.1.8.Moenie die toestel gebruik as die koord of
4
8
prop beskadig is.
10
2.1.9.Maak seker die spanning soos aangedui op
die gradering etiket kom ooreen met die hoofspan-
11
ning
2.1.10.prop in elektriese uitlaat
2.1.11.die toestel prop moet in die hoof prop pas
en Moenie die prop verander
2.1.12 Indien `n multi prop gebruik word maak
seker die toestel se strome oorskry nie die gradering
van die multi prop
2.1.13 Moenie die toestel gebruik as die prop of
koord beskadig isnie of enige sigbare skade aan die
omhulsel is nie
2.1.14.Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer
geval het en daar is sigbare skade.
2.1.15 Moenie die koord gebruik om die toestel te
dra, op te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie
2.1.16.Die koord mag nooit om die toestel gedraai
word nie.
2.1.17.moenie die koord plooi nie
2.1.18. Die koord Moenie oor die kant van die tafel
of toonbank hang of aan warm oppervlaktes raak
nie.
2.1.19.Maak seker die koord is nie beskadig of
verstrengel nie.
2.1.20 Die toestel moet nie buite gebruik word nie
2.1.21 Die krag koord moet gereeld nagegaan word
vir enige skade
2.1.22.Moenie die prop met nat hande hanteer.
Tabla de contenido
loading

Este manual también es adecuado para:

27240b

Tabla de contenido