Gebruik En Werksomgewing - Mellerware CAPRI 1800W Manual Del Usuario

Ocultar thumbs Ver también para CAPRI 1800W:
Tabla de contenido
Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

Geagte kliënt,
Baie dankie vir u keuse om 'n Mellerware handels-
merk produk te koop.
Danksy die tegnologie, ontwerp en werking
en die feit dat dit voldoen aan die strengste
gehalte standaarde, is u verseker van 'n volle
bevredigende gebruik en lang produklewe
1
2
3
4
1. Parte beskrywing
1. Swart krystal glass plaat
2. Tydhou knoppie
3. Sluitknoppie
4. "AF" knoppie
5. Vertoon skerm
6. "Op" knoppie
7. Funksie knoppie
8. Aan/Af knoppie
2. Veiligheids advies en waarskuwing!
Lees die instruksies deeglik en bewaar veilig
DIE VERVAARDIGER IS NIE VERANTWOORDLIK VIR
DIE TOESTEL AS DIE INSTRUKSIES NIE NOUKEURIG
NAGEVOLD WORD NIE. BEWAAR DIE HANDLE-
IDING
Maak alle parte skoon voor in aanraking kom met
kos
46004B_IM.indd 6
5
6 7
8

2.1. Gebruik en werksomgewing:

2.1.1 Hou die werk oppervlak skoon en helder verlig.
Ongelukke gebeur in donker areas
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde
area
2.1.3 Moenie die toestel naby `n warm gas of elek-
triese brander of qn warm oond plaas nie.
2.1.4.Streng toesig is nodig as die toestel naby of
deur kinders gebruik word
2.1.5.Plaas toestel op `n stabiele area en weg van
water
2.1.6`n Brand mag ontstaan as die rooster bedek is
of aan vlambare material raak, insluitende gordyne
as dit in werking is
2.1.7 .
2.1.8.Die toestel is nie geskik om op aan `n tydsbe-
heer toestel te Koppel nie
2.1.9.Moenie die toestel gebruik as die koord of prop
beskadig is.
2.1.10.Maak seker die spanning soos aangedui op
die gradering etiket kom ooreen met die hoofspan-
ning
2.2.11.prop in elektriese uitlaat
2.1.12.die toestel prop moet in die hoof prop pas en
Moenie die prop verander
2.1.13 Indien `n multi prop gebruik word maak
seker die toestel se strome oorskry nie die gradering
van die multi prop
2.1.14 Moenie die toestel gebruik as die prop of
koord beskadig isnie of enige sigbare skade aan die
omhulsel is nie
2.1.15.Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer
geval het en daar is sigbare skade.
2.1.16 Moenie die koord gebruik om die toestel te
dra, op te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie
2.1.17.Die koord mag nooit om die toestel gedraai
word nie.
2.1.18.moenie die koord plooi nie
2.1.19. Die koord Moenie oor die kant van die tafel of
toonbank hang of aan warm oppervlaktes raak nie.
2.1.20.Maak seker die koord is nie beskadig of
verstrengel nie.
2.1.21 Die toestel moet nie buite gebruik word nie
2.1.
2.1.23.Moenie die prop met nat hande hanteer
2019-03-01 12:14:12 PM
Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido