AFRIKAANS
BELANGRIK: LEES ASSEBLIEF HIERDIE INSTRUKSIES NOUKEURIG VÓÓR GEBRUIK EN
HOU DIT OM IN DIE TOEKOMS TE RAADPLEEG.
WAARSKUWINGS
+ Gebruik die voetplank met
versigtigheid. Soos met enige produk
waarop gery word, is daar gevare wat
verband hou met die gebruik daarvan.
+ Inspekteer altyd die produk vóór
gebruik en maak seker dat dit korrek
vasgemaak is.
+ Moet nooit jou kind sonder toesig op
die voetplank laat nie.
+ Die maksimum dragewig vir die
voetplank is 20 kg/44 lb.
+ Die voetplank is bedoel om net deur
een kind gebruik te word.
+ Maak seker dat die kind versigtig op
die voetplank klim.
+ Die kind moet die voetplank net in 'n
staande posisie gebruik, met altwee
voete op die voetplank.
+ Moenie die kind toelaat om op die
voetplank te speel nie.
+ Wanneer dit aan die stootwaentjie
gekoppel is, is die voetplank nie geskik
vir hardloop of skaats nie.
+ Wees versigtig met gebruik van die
voetplank oor rowwe, onegalige
areas, of waar daar 'n helling is.
+ Laat die kind van die voetplank afklim
wanneer u op of af van 'n hindernis
af ry.
+ Hou altyd die stootwaentjie vas
wanneer u kind die voetplank gebruik.
+ Maak altyd seker dat die rem
ingeskakel is voordat die voetplank
gekoppel word.
+ Wees daarvan bewus dat die kind
onbedoeld die rem kan losmaak
wanneer hy of sy op die voetplank
staan.
46
+ Die kind moet stewige skoene
waarvan die tone toe is, dra. Dit moet
voldoende vasklou wanneer hy of sy
op die voetplank staan.
+ Ons raai aan dat u die voetplank
verwyder voordat u die stootwaentjie
opvou.
简体中文
重要信息:使用之前,请仔细阅读这些说明并妥善保存以备 日后参考。
警告
+ 务必小心使用踏板。与乘坐其他
产品类似,踏板的使用同样存在
危险。
+ 使用前务必检查产品,确保正确
固定。
+ 切勿让孩子在无人看管的情况下使
用踏板。
+ 踏板的最大承重量为
20 kg/44 磅。
+ 踏板仅供单个孩子使用。
+ 确保孩子小心地踏上踏板。
+ 踏板仅供站立使用,确保孩子的两
只脚都踩在踏板上。
+ 切勿让孩子在踏板上玩耍。
+ 安装到推车上的踏板不适合用来奔
跑及滑冰。
+ 在高低不平、不规则或倾斜地面上
使用踏板时应格外小心。
+ 在向上或向下越过障碍物时,请让
孩子离开踏板。
+ 在孩子使用踏板时,请您务必抓着
推车。
+ 安装踏板之前,务必确保推车上带
有刹车。
+ 注意,孩子站在踏板上时,可能会
无意中松开刹车。
+ 在使用踏板时,孩子应穿着结实、
不露脚趾且抓地力足够强的鞋子。
+ 建议先取下踏板,再折叠推车。
instruction manual
Joolz footboard
47