tafel of toonbank hang of aan warm oppervlaktes
raak nie.
2.1.20.Maak seker die koord is nie beskadig of
verstrengel nie.
2.1.21 Die toestel moet nie buite gebruik word
nie
2.1.22. Die koord moet gereeld nagegaan word
vir skade
2.1.23. Moenie die prop met nat hande hanteer
nie.
2.2. Persoonlike veiligheid:
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig
laat nie
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie
gebruik handvatsels of knoppe want dit kan lei tot
ernstige brandwonde
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur
vermindered fisiese verstandelike vermoens
of gebrek aan ervaring of kennis tensy hulle
opleiding gehad het.
2.2.3 Die toestel is nie geskik vir industriele ge-
bruik soos kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders
moet altyd toesig he om te verhoed dat hulle met
die toestel speel
2.2.6. Maak die deksel versigtig oop en om brand
te verhoed.
2.2.7. Moenie in die toestel werk terwyl dit in
werking is nie. As jy die kookproses moet nagaan
of roer, gebruik 'n werktuig met 'n lang handvat-
sel.
2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word
voor gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die
parte of bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word
nie.
2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word
terwyl dit in werking is of in die muurprop gekop-
pel is
2. 3. 5. Die kook oppervlakte moet nooit toege-
maak word me foelie of soortgelyke materiaal.
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van die hoof-
toevoer as dit nie in gebruik is nie en laat dit
heeltemal afkoel voordat dit skoongemaak word.
As dele afgehaal word of toegevoeg word,moet
27610_IM.indd 7
die toestel nie in werking wees nie.
2.3.7. Die toestel moet buite bereik van kinders
gestoor word
2.3.8. Moenie die toestel stoor as dit nog warm is
2.3.9. Moenie die toestel sonder toesig laat en
hou buite bereik van kinders.
2.3.10. Indien die toestel vir een of ander rede
aan dei brand slaan, skakel die toestel af van die
kragtoevoer en moenie water gebruik om die vuur
te blus nie.
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde
tegnikus gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur
die diensagent of `n gekwalifiseerde person
vervang word om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruks-
ies te volg lewer die waarborg nul en van gener
waarde.
3. Instruksies vir gebruik
3.1. Voor gebruik:
3.1.1. Verwyder alle verpakkings materiaal
3.1.2. Maak seker die toestel word skoongemaak
soos beskryf in die skoonmaak seksie
3.1.3. Plaas die stoom eenheid op 'n stabiele,
plat hittebestande oppervlak, naby 'n kragaanslui-
ting en buite bereik van kinders.
3.1.4. Stoom sal ontsnap, dus moenie dit naby
boeke sit nie, onder rakke of kaste, of naby eni-
giets wat deur die ontsnapende stoom beskadig
kan word nie.
3.1.5. Sit borde of 'n skinkbord naby om die
mandjies daarop te sit na die kookproses.
3.2. Hoe om stoom mandjies aanmekaar te sit:
3.2.1. Die mandjiehandvatsels is gemerk met een
(onder), twee (middel) en drie (Bo) merke.
3.2.2. Plaas die vloeistof versamel houer bo-op
die reservoir.
3.2.3. Plaas mandjie no 3 op.
3.2.4. Plaas mandjie no 2 op no 3
3.2.5. Plaas mandjie no 1 op
3.2.6 Sit die deksel op.
3.3. Gebruik en sorg:
3.3.1. Plaas vloeistof versamel houer op die
eenheid
2019-04-09 03:15:47 PM