Gebruik En Werksomgewing - Mellerware DIM SUM Manual De Instrucciones

Tabla de contenido
Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

Geagte kliënt,
Baie dankie vir u keuse om 'n Mellerware
handelsmerk produk te koop. Danksy die
tegnologie, ontwerp en werking en die feit dat dit
voldoen aan die strengste gehalte standaarde, is
u verseker van 'n volle bevredigende gebruik en
lang produklewe.
1. Parte beskrywing
1. Deksel
2. Rys bak (1L kapasiteit)
3. Stoom mandjie No.3
4. Basis met ingeboude eier houer
5. Stoom mandjie No.2
6. Stoom mandjie No.1
7. Vloeistof versamelhouer
8. Verwyderbare turbo ring
9. Binne maksimum water vlak aanwyser
10. Verhittings element
11. Water tenk
12. Krag lig aanwyser
13. 60-minute tydhouer
14. Buite water vlak aanwyser
27610_IM.indd 6
2. Veiligheids advies en waarskuwing!
Lees die instruksies deeglik en bewaar veilig
DIE VERVAARDIGER IS NIE VERANTWOORDLIK
VIR DIE TOESTEL AS DIE INSTRUKSIES NIE
NOUKEURIG NAGEVOLD WORD NIE. BEWAAR
DIE HANDLEIDING
Maak alle parte skoon voor in aanraking kom met
kos.

2.1. Gebruik en werksomgewing:

2.1.1 Hou die werk oppervlak skoon en helder
verlig.Ongelukke gebeur in donker areas
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde
area
2.1.3 Moenie die toestel naby `n warm gas of
elektriese brander of n warm oond plaas nie.
2.1.4.Streng toesig is nodig as die toestel naby of
deur kinders gebruik word
2.1.5.Plaas toestel op `n stabiele area en weg
van water
2.1.6`n Brand mag ontstaan as die rooster bedek
is of aan vlambare material raak, insluitende
gordyne as dit in werking is
2.1.7. Moenie vlambare material naby toestel
plaas nie
2.1.8.Die toestel is nie geskik om op aan `n
tydsbeheer toestel te Koppel nie
2.1.9.Moenie die toestel gebruik as die koord of
prop beskadig is.
2.1.10.Maak seker die spanning soos aangedui
op die gradering etiket kom ooreen met die
hoofspanning
2.2.11.prop in elektriese uitlaat
2.1.12.die toestel prop moet in die hoof prop pas
en Moenie die prop verander
2.1.13 Indien `n multi prop gebruik word maak
seker die toestel se strome oorskry nie die gra-
dering van die multi prop
2.1.14 Moenie die toestel gebruik as die prop of
koord beskadig isnie of enige sigbare skade aan
die omhulsel is nie
2.1.15.Moenie die toestel gebruik as dit op die
vloer geval het en daar is sigbare skade.
2.1.16 Moenie die koord gebruik om die toestel te
dra, op te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie
2.1.17.Die koord mag nooit om die toestel
gedraai word nie.
2.1.18.moenie die koord plooi nie
2.1.19. Die koord Moenie oor die kant van die
2019-04-09 03:15:47 PM
Tabla de contenido
loading

Este manual también es adecuado para:

27610

Tabla de contenido