Mellerware CREMA DELUXE Manual De Instrucciones página 7

Tabla de contenido
Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad het
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders moet
altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel
speel
2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of
bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in
werking is of in die muurprop gekoppel is
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer
as dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel
voordat dit skoongemaak word. As dele afgehaal word
of toegevoeg word,moet die toestel nie in werking wees
nie.
2. 3. 7.Die toestel moet buite bereik van kinders
gestoor word
2. 3. 8.Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit
gestoor word
2. 3. 9 Die toestel moet altyd onder toesig wees wan-
neer in gebruik en moet buite bereik van kinders gehou
word
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde tegnikus
gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang word
om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en van gener waarde
2.4.3. Any misuse or failure to follow the instructions
for use renders the guarantee and the manufacturer's
liability null and void.
3. Instruksies vir gebruik
3.1. Voor gebruik:
3.1.1. Verwyder alle verpakking material voor gebruik
3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word
maak alle parte skoon wat met kos in aanraking kom
soos voorgeskryf in skoonmaak artikel.
3.1.3. 24 uur voor die apparaat gebruik word, sit die
binnebak (5) in die vrieskas.
3.1.4. Berei die roomys of sorbetmengsel in 'n bak en
laat dit in die yskas afkoel.
VERSIGTIG: Wanneer binneBAK (5) gevries is, moenie
26512_IM.indd 7
aan die binnekant van die bevrore bak met nat of klam
hande aan nie, aangesien u vingers aan die metaal kan
vasklou. Dit is belangrik om die bak met 'n droë doek
te hou.
3.2. Gebruik en sorg:
3.2.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
3.2.2. Konnekteer aan hoof krag toevoer.
3.2.3. Plaas die motor op die deksel se holte en druk
stewig totdat dit pas.
3.2.4. Plaas die as (4) in die motorgat en pas die spatel
in.
3.2.5. Plaas die binneste bak (5) in die buitenste bak
(6)
3.2.6. Plaas die deksel op die binnebak, lyn die gleuwe
op en draai antikloksgewys om dit toe te maak.
3.2.7. Skakel aan met die AAN/AF knoppie
3.2.8. Gooi kos deur die dekselgat in terwyl die toestel
werk.
3.2.9. Laat die apparaat die mengsel klop totdat dit die
verlangde konsekwentheid bereik. Dit kan 20-40 minute
duur.
3.3 Na gebruik:
3.3.1. Skakel af met die AAN/AF knoppie
3.3.2. Ontkoppel van hoof kragtoevoer.
3.3.3. Maak skoon soos in die skoonmaak seksie
3.4 Veiligheid termiese beskermer
3.4.1. Die toestel het 'n veiligheids toestel, wat die
toestel teen oorverhitting beskerm.
3.4.2. As die toestel homself afskakel en nie weer aan-
skakel nie, koppel dit uit die kragtoevoer en wag neem
asseblief na gemagtigde tegniese sentrum.
4. Skoonmaak
4.1. Ontkoppel van hoof krag toevoer en laat heeltemal
afkoel voor skoonmaak begin.
4.2. Die keramiek pot kan met warm seep water gewas
word. Dit kan ook geweek word met water binne in
maar die pot mag nie water staan nie.
4.3. Die buitkant kan met `n sagte klam doek skoonge-
maak word. Moenie in water druk nie
4.4. Geen oplosmiddels of skuurprodukte mag gebruik
word nie.
4.5. Moenie in water druk of onder lopende water hou
nie.
04-Jul-17 2:49:43 PM
Tabla de contenido
loading

Este manual también es adecuado para:

26512

Tabla de contenido