Mellerware Air Power Warm&Cold Black Manual Del Usuario página 18

Tabla de contenido
Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

  • ESPAÑOL, página 10
GEBRUIK EN VERSORGING:
- Moenie die toestel gebruik as die aan-/afskake-
laar nie werk nie.
- Moenie die toestel beweeg terwyl dit in gebruik
is nie.
- Moenie die toestel gebruik as dit opgewip is en
moenie dit omtiep nie.
- Ontkoppel die toestel uit die hoofkragtoevoer
wanneer dit nie gebruik word nie en voordat
enige skoonmaakwerk onderneem word.
- Berg hierdie toestel buite die bereik van kinders
en/of persone met beperkte fisiese, sensoriese
of verminderde verstandelike vermoëns of wat
'n gebrek aan ondervinding en kennis het.
- Moenie die toestel stoor as dit nog warm is nie.
- Maak seker dat stof, vuiligheid of ander vreem-
de voorwerpe nie die waaiergleuwe op die
toestel blokkeer nie.
- Moet nooit die toestel aangeskakel hou of
onbewaak laat indien dit nie gebruik word nie.
Dit bespaar krag en verleng die gebruiksduur
van die toestel.
- Moenie die toestel gebruik om troeteldiere of
diere droog te maak nie.
- Moenie die toestel gebruik om enige soort
materiaal droog te maak nie.
- WAARSKUWING: Gebruiker kan nie slaap as
die toestel gebruik word nie; daar is 'n risiko vir
beserings.
DIENS:
- Maak seker dat die toestel slegs deur spe-
sialispersoneel gediens word, en dat slegs
oorspronklike onderdele of toebehore gebruik
word om bestaande onderdele/toebehore te
vervang.
- WAARSKUWING: Die gevaar van brand
bestaan as die skoonmaak van die toestel nie
volgens hierdie instruksies gedoen word nie.
- Enige misbruik of versuim om die gebruiks-
aanwysings na te volg, maak die waarborg
en die aanspreeklikheid van die vervaardiger
ongeldig.
BESKRYWING
A
Aan-/afskakelaar
B
Digitale paneel
C
Luguitlaat
D
Afstandskontrole
E
Aan-/afknoppie
AFSTANDBEHEER
- Aan/Af
- Waaierposisie
- Verwarmerposisie
- Ossillasie
- Turbo-modus
- Slaap-modus
- Tydopnemer
- +/- snelhede
- +/- temperatuur
- Stilte
As die model van jou toestel nie die bykomstig-
hede het soos hierbo beskryf is nie, kan hulle
ook afsonderlik van die Tegniese Bystandsdiens
aangekoop word.
INSTRUKSIES VIR GEBRUIK
VOOR GEBRUIK:
- Maak seker dat alle produkte se verpakking
verwyder is.
GEBRUIK:
- Rol die kabel heeltemal uit voordat jy dit inprop.
- Koppel die toestel aan die hoofkragtoevoer.
- Lei die toestel om die lugvloei in die gewenste
rigting te rig.
- Skakel die toestel aan met behulp van die aan-/
afknoppie (A).
- Skakel die toestel aan deur die aan-/afknoppie
(E / a)te gebruik.
WAAIERFUNKSIE:
- Die toestel skakel standaard in waaierposisie
aan. Snelhede (1-9) sal op die skerm verskyn.
- Kies die gewenste snelheid (h)Jy kan die
snelheid verander deur een keer op die aan-/
afknoppie (E) van die toestel te druk.
Tabla de contenido
loading

Este manual también es adecuado para:

Air power warm&cold white

Tabla de contenido