Gebruik En Sorg; Voor Gebruik - Mellerware SWISS Manual Del Usuario

Tabla de contenido
Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

2.2. Persoonlike veiligheid
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig laat
nie
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie gebruik
handvatsels of knoppe want dit kan lei tot ernstige
brandwonde
2.2.3 Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik
soos kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur vermin1
dered fisiese verstandelike vermoens of gebrek aan
ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad het
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders moet
altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel
speel

2.3. Gebruik en sorg:

2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of
bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in
werking is of in die muurprop gekoppel is
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer as dit
nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel voordat
gevoeg word,moet die toestel nie in werking wees nie.
2. 3. 7.Die toestel moet buite bereik van kinders
gestoor word
2. 3. 8.Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit
gestoor word
2. 3. 9 Die toestel moet altyd onder toesig wees wan-
neer in gebruik en moet buite bereik van kinders gehou
word
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde tegnikus
gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang word
om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en van gener waarde
2.4.3. Any misuse or failure to follow the instructions
for use renders the guarantee and the manufacturer's
liability null and void.
3. Instruksies vir gebruik

3.1. Voor gebruik

3.1.1. Verwyder die beskermende film van die toestel
(indien van toepassing).
3.1.2. Voordat u die produk vir die eerste keer gebruik,
moet u op die manier wat in die skoonmaakafdeling
beskryf word.
3.2. Gebruik en sorg
LET WEL: Hierdie toestel benodig geen installasie
nie en moet slegs gebruik word as 'n draagbare
toestel.
3.2.1. Draai die termostaatknop (links) in die kloks-
gewys rigting totdat dit die maksimum instelling bereik.
3.2.2. Verhitting teen verminderde krag: draai die knop
na instelling I (1000w).
3.2.3. Verhitting met volle krag: draai die knop na
instelling II (2000w).
1
3
3.2.4. Afskakel: draai die linker knoppie na die instelling
"O
3.2.5. As die kamer die gewenste temperatuur bereik
het, draai die linker-termostaat in die kloksgewys rigting
tot by die punt waar die toestel afgeskakel word en nie
verder nie.
3.3 Na Gebruik:
3.3.1. Laat die toestel afkoel.
3.3.2. Ontkoppel van die muursok
3.3.3. Maak skoon soos in die skoonmaak seksie
2
4
Tabla de contenido
loading

Este manual también es adecuado para:

35200gt

Tabla de contenido