Demonteer/Onderhoud
Vervang die pompkop 1 keer per jaar (tekening 2).
(E)
(F)
(F)
Tegniese spesifikasies van doseerpomp
Vervangstel vir doseerpomp
Vervangpompkop
Opsioneel verkrygbaar:
(G)
(G)
BELANGRIKE INLIGTING
Eerste aksie vir die aansit van die Pool Dispense (tekening 1)
LET OP:
Moet nooit 'n ekstra tydklok gebruik nie
Toets die water altyd self, die stelsel doen dit nie vir u nie.
Vooraf ingestelde waardes
Doseerpomp
• 1 sek. = 0,5 cc
gebaseer op 'n viskositeit (vloeistofdikte) gelyk aan water
• Maks. doseertyd: 120 sek. per uur
Waarborgvoorwaardes