Gebruik En Sorg; Voor Gebruik - Mellerware 26800B Manual De Instrucciones

Tabla de contenido
Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

2.3. Gebruik en sorg:

2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of
bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in
werking is of in die muurprop gekoppel is
2. 3. 5. Die kook oppervlakte moet nooit toegemaak
word me foelie of soortgelyke materiaal.
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer
as dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel
voordat dit skoongemaak word. As dele afgehaal word
of toegevoeg word,moet die toestel nie in werking wees
nie.
2.3.7. Die toestel moet buite bereik van kinders gestoor
word
2.3.8. Moenie die toestel stoor as dit nog warm is
2.3.9. Moenie die toestel sonder toesig laat en hou
buite bereik van kinders
2.3.10 As die toestel om een of ander rede brand,
moet die toestel van die kragtoevoer ontkoppel word en
MOENIE WATER GEBRUIK OM VUUR TE BLUS NIE.
2.4. Diens:
2.4.1. Maak seker dat die apparaat slegs deur 'n
toepaslike gekwalifiseerde tegnikus herstel word, en
dat slegs oorspronklike onderdele of toebehore gebruik
word om bestaande dele / toebehore te vervang.
2.4.2. As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang word
om brandgevaar te verhoed
2.4.3. Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en van gener waarde
3. Instruksies vir gebruik

3.1. Voor gebruik:

3.1.1. Voordat u die apparaat aan die kragpunt kop-
pel, moet u verseker dat die tyd is ingestel op die "0"
posisie.
3.1.2. Voordat u die produk vir die eerste keer gebruik,
moet u die dele wat met voedsel in aanraking kom, op
die manier wat in die skoonmaakafdeling beskryf word,
skoon maak.
3.1.3. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik.
3.1.4. Plaas die ring in die mikrogolf en dan die
glasbord bo-op en lyn op.
3.1.5. Koppel aan die krag punt.
3.2. Gebruik en sorg:
3.2.1. Plaas jou mikrogolfoond op 'n hittebestande
oppervlak.
3.2.2. Maak die mikrogolf deur oop.
3.2.3. Plaas `n houer kos op die glasdraaitafel en maak
die deur toe.
3.2.4. Stel die geskikte funksie / kragvlak in.
3.2.5. Stel die tyd in (sodra die tyd ingestel is, begin die
kookproses).
3.2.6. As dit nodig is om te wag, moet jy die deur
oopmaak, en dab toe om die funksie te hervat.
3.2.7. Wanneer dit klaar is en die kookproses eindig,
produseer die mikrogolfoond 'n klokring, die bin-
nekantlamp sal ook outomaties afgeskakel word.
3.2.8. As voedsel voor die tyd uitgehaal word, maak
seker dat die tyd na die "0" -posisie teruggestel word,
sodat die mikrogolfoond nie in 'n leë lading kan werk
nie.
3.3 Gebruik: Algemene informasie
3.3.1. Plaas jou mikrogolfoond op 'n hittebestande
oppervlak.
3.3.2. Om voldoende ventilasie te verseker, moet die
afstand van die agterkant van die mikrogolf na die
muur minstens 10 cm wees, die kant na die muur
moet minstens 5 cm wees, die vrye afstand bokant die
boonste oppervlak minstens 20 cm. Die afstand van
die mikrogolf na die grond moet minstens 85 cm wees.
3.3.3. Die posisie van die oond sal so wees dat dit
ver van die TV, Radio of antenna as prentversteuring
voorkom. Die afstand moet meer as 5m wees.
3.3.4. Die toestel moet so geplaas word dat die prop
toeganklik is.
3.3.5. Die mikrogolfoond moet bedryf word met die
deur toe
3.3.6. Die mikrogolfoond mag nie in 'n kas geplaas
word nie. Die mikrogolfoond is bedoel om vrystaande
gebruik te word
3.3.7. Aangesien daar vervaardigingsresidu of olie op
die oondholte of hitteelement gebly het, sal dit gewoon-
lik n reuk he, selfs 'n effense rook. Dit is 'n normale
geval en sal nie na verskeie kere voorkom nie, hou die
deur of venster oop om goeie ventilasie te verseker.
Daarom word dit sterk aanbeveel om 'n koppie water
op die draaitafel te plaas, met hoë krag te werk vir
verskeie kere.
3.3.8. Moenie die mikrogolfoond gebruik sonder die
draaitafel.
3.3.9. Deur die inlaat- en / of uitlaatopeninge te blok
Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido