Mellerware OPTIMA 62600C Manual página 6

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

brandwonde.
2.2.3. Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik
soos kantore,hotelle motelle en gastehuise.
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur vermin-
dered fisiese verstandelike vermoens of gebrek aan
ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad het.
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders moet
altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel
speel
2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of
bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3. Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2. 3. 4. Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit
in werking is of in die muurprop gekoppel is
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer
as dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel
voordat dit skoongemaak word. As dele afgehaal word
of toegevoeg word,moet die toestel nie in werking wees
nie.
2.3.7. Die toestel moet buite bereik van kinders gestoor
word
2.3.8. Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit
gestoor word
2.3.9. Die toestel moet altyd onder toesig wees wan-
neer in gebruik en moet buite bereik van kinders gehou
word.
2.3.10. As die toestel aan die brand slaan ontkoppel
van die muursok en gooi n kombuis vadoek oor MOET
NOOIT WATER GEBRUIK!!!
2.4. Diens:
2.4.1. Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde tegni-
kus gediens word
2.4.2. As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang word
om brandgevaar te verhoed
2.4.3. Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en van gener waarde
3. Instruksies vir gebruik
3.1. Voor gebruik:
3.1.1. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word
maak alle parte skoon wat met kos in aanraking kom
soos voorgeskryf in skoonmaak artikel
3.2. Gebruik en sorg:
62600C_IM..indd 6
3.2.1 Hoe om parte bymekaar te sit:
3.2.1.1. Sit die lem bymekaar soos in illustrasie 3 en
skroef aan die glas beker.
3.2.1.2. Plaas die glas beker op die hoofliggaam van
die toestel. Plaas nou die voedsel in die glas beker
en meot asseblief nie dat enige vloeistof oor vloei
nie. (Maximim kapasiteit mag nie 1500ml oorskry
nie). WAARSKUWING: DIE TOESTEL MAG GLAD NIE
SONDER VOEDSEL OF VLOEISTOF GEBRUIK WORD
NIE
3.2.1.3. Plaas die deksel op die glas beker en druk af
tot dit in posisie is.
Plaas die maatkoppie in die middel van die deksel in die
opening en draai anti kloksgewys
3.2.1.4. Plaas die sok in die muursok en die blou
wysliggie sal aangaan tydens gebruik
3.2.1.5. Die toestel het `n veiligheids ontwerp. As die
glas beker nie reg op die hoofliggaam is nie sal die
toestel nie werk nie.
3.2.2. Werking
Blender:
3.2.1. Maak seker dat die blender nie in die muurkontak
geplaas is nie.
3.2.2. Maak seker dat die blender uit is (skakelaar is in
die '0' posisie).
3.2.3. Plaas die kruik op die motorhuis.
3.2.4. Plaas die bestanddele wat jy in die beker wil
meng.
3.2.5. Plaas die pet in die deksel.
3.2.6. Plaas die deksel op die kruik.
3.2.7. Plaas jou hand op die deksel en druk stewig aan
voordat jy die verlangde spoed kies.
3.2.8. Draai die spoed seleksie knoppie na die
verlangde instelling. Gebruik die "P" (polsfunksie) vir
volledige beheer tydens vermenging. Hierdie funksie
gebruik maksimum krag en moet nie vir lang periodes
gebruik word nie, aangesien dit die motor kan beska-
dig. Gebruik slegs die polsfunksie vir 'n kort spoed-
spoed wat benodig word.
NB: Moenie warm vloeistof in 'n koue glasbeker gooi
nie. As jy warm vloeistof moet meng, spoel eers die
beker met warm water. Moet nie koue vloeistof in 'n
warm glasbeker gooi nie, aangesien dit kan kraak
Koffieboon Grinder:
3.2.9. Om die koffiegrinderaanhegsel te gebruik, draai
2019-10-07 02:01:40 PM
loading