Gebruik En Werksomgewing; Gebruik En Sorg - Mellerware SYLVIO 500W Manual De Instrucciones

Tabla de contenido
Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

Geagte kliente
Baie dankie vir u keuse om `n Mellerware handelsmerk
produk te koop. Danksy die tegnologie, ontwerp en werking
en die feit dat dit voldoen aan die strengste gehalte stan-
daarde, is u verseker van `n volle bevredigende gebruik en
lang produklewe
A
C
D
E
F
H
G
1. Parte beskrywing
A. Verwyderbare opvul koppie
B. Deksel met opvul gat
C. Beker
D. Motor
E. Gelei lig
F. Spoed beheer knop
G. Anti gly voete
H. Koffie meul
I. meng stok
2. Belangrike veiligheidsvoorsog!
Lees asseblief en stoor die handleiding
Wanneer elektriese toestelle gebruik word, moet die
basiese veiligheidsmaatreels altyd gevolg word
Maak al die parte wat met kos in aanraking kom deeglik
skoon voor gebruik

2.1. Gebruik en werksomgewing:

2.1.1 Hou die werk oppervlak skoon en helder verlig.
Ongelukke gebeur in donker areas
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde area
2.1.3 Moenie die toestel naby `n warm gas of elektriese
brander of qn warm oond plaas nie.
2.1.4.Streng toesig is nodig as die toestel naby of deur
kinders gebruik word
2.1.5.Plaas toestel op `n stabiele area en weg van water
2.1.6`n Brand mag ontstaan as die rooster bedek Aan
vlambare material raak, insluitende gordyne as dit
in werking is
2.1.7. Moenie vlambare materiaal naby toestel plaas nie
2.1.8. Die toestel is nie geskik om aan `n tydsbeheer
toestel te Koppel nie
B
I
2.1.9. .Moenie die toestel gebruik as die koord of prop
beskadig is.
2.1.10. Maak seker die spanning soos aangedui op die
gradering etiket kom ooreen met die hoofspanning
2.2.11. prop toestel in die muurprop
2.1.12. die toestel prop moet in die hoof prop pas en
Moenie die prop verander
2.1.13. Indien `n multi prop gebruik word maak seker die
toestel se strome oorskry nie die gradering van die multi
prop
2.1.14. Moenie die toestel gebruik as die prop of koord bes-
kadig isnie of enige sigbare skade aan die omhulsel is nie.
2.1.15. Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer geval
het en daar is sigbare skade.
2.1.16. Moenie die koord gebruik om die toestel te dra, op
te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie
2.1.17. Die koord mag nooit om die toestel gedraai word nie.
2.1.18.moenie die koord plooi nie
2.1.19. Die koord Moenie oor die kant van die tafel of
toonbank hang of aan warm oppervlaktes raak nie.
2.1.20. Maak seker die koord is nie beskadig of verstrengel
nie.
2.1.21 Die toestel moet nie buite gebruik word nie
2.1.22. Die kragtoevoer moet gereeld ondersoek word
vir tekens van skade, en as die tou beskadig is, moet die
toestel nie gebruik word nie.
2.1.23.Moenie die prop met nat hande hanteer nie.
2.2. Persoonlike veiligheid:
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig laat nie
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie gebruik
handvatsels of knoppe want dit kan lei tot ernstige brand-
wonde.
2.2.3. This appliance is only for domestic use, not for
industrial or professional use. It is not intended to be used
by guests in hospitality environments such as bed and
breakfast, hotels, motels, and other types of residential
environments, even in farm houses, areas of the kitchen
staff in shops, offices and other work environments.
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur vermindered
fisiese verstandelike vermoens of gebrek aan ervaring of
kennis tensy hulle opleiding gehad het. 2.2.3 Die toestel
is nie geskik vir industriele gebruik soos kantore,hotelle
motelle en gastehuise
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders moet al-
tyd toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel speel
2.2.6 Onder geen omstandighede mag die beker of die
koffiemeul van die motor verwyder word terwyl die motor
in werking is. Dit kan ly tot ernistige beserings. Ontkoppel
van kragtoevoer voor die parte verwyder word.

2.3. Gebruik en sorg:

2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of
bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
Tabla de contenido
loading

Este manual también es adecuado para:

62200b

Tabla de contenido