Gebruik En Werksomgewing; Gebruik En Sorg - Mellerware SAXONY 3V Manual De Instrucciones

Tabla de contenido
Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

Geagte Klient
Baie dankie vir u keuse om `n Mellerware handelsmerk
produk te koop. Danksy die tegnologie, ontwerp en
werking en die feit dat dit voldoen aan die strengste
gehalte standaarde, is u verseker van `n volle
bevredgende gebruik en lang produklewe.
1
2
4
1. Parte beskrywing
1. Gewig platform
2. LCD vertoon
3. Aan/af/TARIEF knoppie
4. Eenheid selector knoppie
5. Battery houer deksel
2. Belangrike veiligheids voorsorg:
Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word maak
alle parte skoon wat met kos in aanraking kom soos
voorgeskryf in skoonmaak artikel. Lees die instruksies
deeglik en bewaar.

2.1. Gebruik en werksomgewing:

2.1.1. Hou die werk oppervlak skoon en helder verlig.
Ongelukke gebeur in donker areas
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde area
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde area
2.1.3. Moenie die toestel naby `n warm gas of
elektriese brander of qn warm oond plaas nie.
2.1.4. Streng toesig is nodig as die toestel naby of
deur kinders gebruik word.
2.1.5. Plaas toestel op `n stabiele area en weg van
water.
2.1.6. `n Brand mag ontstaan as die rooster bedek is
of aan vlambare material raak, insluitende gordyne as
dit in werking is.
2.1.7. Moenie vlambare materiaal naby die toestel sit
nie.
2.1.8. Die toestel is nie geskik om op aan `n tydsbeheer
toestel te Koppel nie
2.1.9. Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer
geval het en daar is sigbare skade.
2.1.10. Die toestel moet nie buite gebruik word nie
2.2. Persoonlike veiligheid
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig laat
nie
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie gebruik
handvatsels of knoppe want dit kan lei tot ernstige
brandwonde
3
2.2.3 Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik
soos kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur ver
5
dered fisiese verstandelike vermoens of gebrek aan
ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad het
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders moet
altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel
speel

2.3. Gebruik en sorg:

2.3.1. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of
bykomstighede nie behoorlik pas
2.3.2. Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2.3.3. Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in
werking is of in die muurprop gekoppel is
2.3.4. Die toestel moet buite bereik van kinders
gestoor word
2.3.5. Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit
gestoor word
2.3.6. Die toestel moet altyd onder toesig wees
wanneer in gebruik en moet buite bereik van kinders
gehou word
2.4. Diens:
2.4.1. Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde
tegnikus gediens word
2.4.2. As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang word
om brandgevaar te verhoed
2.4.3. Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en van gener waarde
2.4.4. Any misuse or failure to follow the instructions
for use renders the guarantee and the manufacturer's
liability null and void.
Tabla de contenido
loading

Este manual también es adecuado para:

26001

Tabla de contenido