Mellerware MAESTRO Manual De Instrucciones página 10

Tabla de contenido
Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

3.4 Sodra u die apparaat gebruik het:
3.4.1. Laat toestel toe om af te koel.
3.4.2. Skakel die toestel uit die kragtoevoer.
3.4.3. Maak die apparaat skoon soos beskryf in die
skoonmaakafdeling.
3.4.4. Wanneer die blender in die onbedoelde toestand
is (bv. Daar is geen kos in die glasbak nie), moet die
apparaat nie langer as 10 sekondes gebruik word nie.
4.Sorg en skoonmaak
4.1. Ontkoppel van muurprop
4.2. Maak met a sagte klam lap skoon
4.3. Maak die buitekant van die toestel met n klam lap
skoon en moet glad nie in water gedruk word nie
4.4. Moenie oplosmiddels,suur,bleikmiddels of skuur
produkte gebruik om toestel skoon te maak nie.
4.5. Moet nooit die motor part van toestel onder
lopende water was nie
4.6. Maak die glasbak, deksel, lem basis en lemme
skoon en seëlring met warm water. Droog goed voor
hergebruik. VOORSIGTIG! Die lemme is baie skerp.
Sorg moet geneem word tydens die skoonmaak van
die apparaat.
5. Anomalies and herstel
5.1. Neem die toestel na gemagtigde tegniese sentrum
as toestel beskadig is of probleme ontstaan.
5.2 As koneksie na die muurprop beskadig is moet die
toestel vervang word volgens waarborg
26210_IM.indd 10
2019-10-07 01:48:13 PM
Tabla de contenido
loading

Este manual también es adecuado para:

26210

Tabla de contenido