Mellerware PURIFY Manual De Instrucciones página 6

Tabla de contenido
Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

3.2.3. Filter vervanging
Step 1: Verwyder die filter uit sy verpakking en kyk of
dit in goeie toestand is.
Step 2: Maak die boonste omhulsel van die reiniger los
en verwyder dit. Plaas die nuwe filter element in die
basis deur dit saggies af te druk.
Step 3: Voordat jy die boonste deksel terug plaas en
die deksel aan die basis vasvat; maak seker dat die
waterdigte ring in posisie in die groef is
3.2.4. Installasie prosedures vir 3 verskillende tipes
krane
1. Kraan sonder groewe
- Maak die kraanhegsel los met 'n skroewedraaier.
Plaas die aanhegsel aan die mond van die kraan en trek
dit vas. Verseker dat daar geen lekkasie is nie.
- Verseker die rubber seël tussen die kraan hegsel en
die verbindingsring van die watersuiweraar is onges-
konde. Let wel: lekkasie sal voorkom as hierdie seël
ontbreek
- Verbind die watersuiweraar aan die kraanhegsel en
trek dit vas.
- Skakel die waterreiniger aan en druk die hefboom
heen en weer om die lekkasie te toets. As daar geen
lekkasie is nie, laat die water voortdurend vloei tot
water skoon word.
Verwys asseblief na die prent hieronder:
2. Interne skroefdraad kraan
- Vervang die bestaande kraanaanhegsel met die een
wat 'n 22 mm of 24 mm eksterne draad het
- Voeg 'n rubber tussen die kraan aanhegsel en die
kraan in. Koppel die kraanhegsel aan die kraan en trek
dit vas
- Maak seker dat die rubber seël tussen die kraan
hegsel en die verbindingsring van die waterreiniger
intact is. Let wel: lekkasie sal voorkom as hierdie seël
ontbreek.
- Verbind die watersuiweraar aan die kraanhegsel en
trek dit vas.
- Skakel die waterreiniger aan en druk die hefboom
heen en weer om te toets vir lekkasie. As daar geen
lekkasie is nie, laat die water voortdurend vloei tot
water skoon word.
Verwys asseblief na die prent hieronder:
3. Eksterne Gekoppelde kraan
- Vervang die bestaande kraanaanhegsel met een wat
22mm interne draad het.
- Plaas 'n rubber seël tussen die kraan aanhegsel en
die kraan. Verbind die kraanhegsel en die kraan en trek
dit vas.
- Verseker die rubber seël tussen die kraan hegsel en
die verbindingsring van die watersuiweraar is onges-
konde. Let wel: lekkasie sal voorkom as hierdie seël
ontbreek.
Tabla de contenido
loading

Este manual también es adecuado para:

30500

Tabla de contenido