Mellerware VITALITY Manual De Instrucciones página 8

Tabla de contenido
Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

3.3.14. Verwyder die mandjie van die houer deur een
hand op die toestel te plaas en liggies te trek. Hou
die handvatsel vas en trek mandjie uit.
3.3.15. Plaas die mandjie houer op `n plat hitte
bestande oppervlakte
3.3.16. Om die mandjie te verwyder,druk die vrylat-
ings knop vorentoe en hou in. Lig die mandjie uit die
houer.
3.3.17. Sit kos in gewenste opdienbak.
3.3.18. Die kook proses kan enige tyd gestop word
deur die tydhouer na "0" te draai
3.3.19. Skakel toestel af en ontkoppel van muurprop
3.4 Na gebruik:
3.4.1. Laat toe om af tekoel.
3.5.2. Ontkoppel van muurprop.
3.6.3. Maak skoon soos in die skoonmaak seksie
4. Skoonmaak
4.1. Ontkoppel van muurprop en laat toe om heelte-
mal aftekoel
4.2. Verwyder die mandjie en was met warm seep
water
4.3. maak die buitekant van toestel skoon met `n
sagte klam lap en maak droog. NEEM KENNIS: Die
toestel mag nie in water gedruk word nie
4.4. Die mandjie houer moet met `n sagte klam lap
skoongemaak word..
4.5. . Geen skuur produkte of bleikmiddels mag
gebruik word om skoon te maak nie..
4.6. Die toestel mag nie onder lopende water gehou
word nie.
4.6.7. Alle parte moet heeltemal droog wees voor
volgende gebruik.
5. Anomlies en herstel
5.1. Neem die toestel na `n gemagtigde tegniese
diens sentrum as die toestel beskadig is of probleme
onstaan
5.2. As konneksie na die muurprop beskadig is,
moet die toestel vervang of herstel word volgens
waarborg
NEEM KENNIS KOOKTYE IS GIDSLYNE ALLEENLIK
KOOKTYE KAN VERSKIL NA GELANG VAN GROOTE
VAN KOS
Tabla de contenido
loading

Este manual también es adecuado para:

27102a

Tabla de contenido