Gebruik En Werksomgewing - Mellerware MODENA Manual De Instrucciones

Tabla de contenido
Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

Geagte Klient
Baie dankie vir u keuse om `n Mellerware handelsmerk
produk te koop. Danksy die tegnologie, ontwerp, en
werking en die feit dat dit voldoen aan die strengste
gehalte standaarde, is u verseker van `n volle bevredi-
gende gebruik en lang produklewe.
12
14
16
17
15
1. Parte Beskrywing
1 - Ketel dekking (water vir espresso koffie)
2 - Brou sterkte beheer knop
3 - Stoom beheer knop
4 - Stoom pyp
5 - Lekbak dekking
6 - Stoom mondstuk
7 - Aaan/af skakelaar (vir espresso koffie
8 - Espresso beker dekking
9 - Klein beker vir espresso
10 - Portafilter
11 - Filter sluit
12 - Water tenk dekking (vir drip koffie)
13 - Verwyderbare lekbak
14 - Aan/af skakelaar (vir drip filter koffie)
15 - Verwarming plaat
16 - Groot beker deksel
17 - Groot beker vir drip filter koffie
29003_UPDATED2017_IM.indd 7
2. Belangrike veiligheidsvoorsorg
Wanneer elektriese toestelle gebruik word, moet die
basiese veiligheidsmaatreels altyd gevolg word.
Maak al die parte wat met kos in aanraking kom deeglik
skoon voor gebruik.

2.1. Gebruik en werksomgewing:

1
2
2.1.1. Hou die werk oppervlak skoon en helder verlig.
Ongelukke gebeur in donker areas.
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde area.
2.1.3. Moenie die toestel naby `n warm gas of elektri-
3
ese brander of qn warm oond plaas nie.
7
2.1.4. Streng toesig is nodig as die toestel naby of deur
10
kinders gebruik word.
11
2.1.5. Plaas toestel op `n stabiele area en weg van
4
water.
2.1.6. `n Brand mag ontstaan as die rooster bedek is
6
of aan vlambare material raak, insluitende gordyne as
dit in werking is.
8
2.1.7. Die toestel is nie geskik om op aan `n tydsbe-
9
heer toestel te Koppel nie.
5
2.1.8. Moenie die toestel gebruik as die koord of prop
13
beskadig is.
2.1.9. Maak seker die spanning soos aangedui op die
gradering etiket kom ooreen met die hoofspanning.
2.2.10. Prop in elektriese uitlaat.
10
2.1.11. Die toestel prop moet in die hoof prop pas en
moenie die prop verander
2.1.12. Indien `n multi prop gebruik word maak seker
18
die toestel se strome oorskry nie die gradering van die
multi prop.
2.1.13. Moenie die toestel gebruik as die prop of koord
beskadig isnie of enige sigbare skade aan die omhulsel
is nie.
2.1.14. Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer
geval het en daar is sigbare skade.
2.1.15. Moenie die koord gebruik om die toestel te dra,
op te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie.
2.1.16. Die koord mag nooit om die toestel gedraai
word nie.
2.1.17. Moenie die koord plooi nie
2.1.18. Die koord Moenie oor die kant van die tafel of
toonbank hang of aan warm oppervlaktes raak nie.
2.1.19. Maak seker die koord is nie beskadig of
verstrengel nie.
2.1.20. Die toestel moet nie buite gebruik word nie.
2.1.21. Moenie die prop met nat hande hanteer nie.
2.2. Persoonlike veiligheid:
09-Jun-17 11:10:10 AM
Tabla de contenido
loading

Este manual también es adecuado para:

29003

Tabla de contenido