3.4 Plaas die hanger in die boonste steunbuis en plaas
dan die aluminiumhangers in die vlakposisie.
3.5 Hang jou klere op die klerehouers, sit dan die
omhulsel oor die eenheid en maak dit toe.
4. Instruksies vir gebruik
4.1. Voor gebruik:
4.1.1. Verwyder die beskermende film van die toestel
(indien van toepassing).
4.2. Gebruik en sorg:
4.2.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik.
4.2.2. Plaas jou toestel op 'n plat, droë, stabiele op-
pervlak.
4.2.3. Konnekteer die toestel aan die hoof krag toevoer.
4.2.4. Draai die "kontrole" na die "AAN" posisie en stel
die droogtyd in.
4.2.5. U kan die droogtyd tot hoogstens drie uur stel.
Onthou om nooit die toestel onbewaak te laat as dit
gekoppel is ann die krag toevoer..
4.2.6. Om af te skakel draai na die AF posisie.
4.2.7. Draai die "kontrole" anti-kloksgewys om dit aan
te skakle sonder die tyd stelling, die eenheid sal aanhou
werk tot dit afgeskakel word.
4.3 Na gebruik:
4.3.1. Laat die toestel afkoel.
4.3.2. Ontkoppel van die hoof krag toevoer.
4.3.3. Maak skoon soos in die skoonmaak seksie.
5. Skoonmaak:
5.1. Ontkoppel van die hoof krag toevoer en laat toe om
heeltemal aftekoel.
5.2. Maak die buitenste dele van die apparaat skoon
met 'n klam lap, vermy enige wasmiddels en maak
droog. VERSIGTIG! Moet nie elektriese dele van die
apparaat in enige vloeistof dompel nie.
5.3. Moet nie oplosmiddels of produkte met 'n suur of
basis pH soos bleikmiddel of skuurprodukte gebruik vir
die skoonmaak van die apparaat nie.
5.4. Moet nooit die apparaat in water of enige ander
vloeistof dompel of onder lopende water hou nie.
5. Kenmerke:
5.1. Die apparaat gebruik die statiese klere droog
metode wat verkiesliker is as die tradisionele wrywing
metode, aangesien hierdie metode klere kan beskadig.
5.2. Klere word beskerm teen die elemente in teenstell-
ing met tradisionele klere droog.
5.3. Die hoë temperature van die toestel maak bakterieë
op klere dood.
5.4. Benewens die droog van klere, verhit die apparaat
ook die kamer.
5.5. Die toestel is doeltreffend, dit neem 1-3 ure om
klere heeltemal droog te maak.
5.6. Die toestel kan maklik uitmekaar gehaal word en
neem minimale stoorplek op.