2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in
werking is of in die muurprop gekoppel is
2. 3. 5. Die kook oppervlakte moet nooit toegemaak
word me foelie of soortgelyke materiaal.
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer
as dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel
voordat dit skoongemaak word. As dele afgehaal word
of toegevoeg word,moet die toestel nie in werking wees
nie.
2. 3. 7.Die toestel moet buite bereik van kinders
gestoor word
2. 3. 8.Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit
gestoor word
2. 3. 9 Die toestel moet altyd onder toesig wees wan-
neer in gebruik en moet buite bereik van kinders gehou
word.
2. 3. 10 As die toestel aan die brand slaan ontkoppel
van die muursok en gooi n kombuis vadoek oor MOET
NOOIT WATER GEBRUIK!!!
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde tegnikus
gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang word
om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en leemte
2.4.2. If the power cord is damaged, the manufacturer
or its service agent or a similarly qualified person must
replace it in order to avoid a hazard.
2.4.3. Any misuse or failure to follow the instructions
for use renders the guarantee and the manufacturer's
liability null and void.
3. Instruksies vir gebruik
3.1. Voor gebruik:
3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word
maak alle parte skoon wat met kos in aanraking kom
soos voorgeskryf in skoonmaak artikel
3.2. Use and care:
3.2.1. Plaas die toestel op n plat, droe, stabiele op-
pervlakte.
3.2.2. Skakel aan by muurprop . Die rooi indikasie lig
sal aangaan.
3.2.3. Berei die broodjie voor terwyl die toestel opwarm
3.2.4. Na 4 – 6 min en wanneer die temperatuur bereik
is sal die groen liggie aangaan.
3.2.5. Maak toestel oop en plaas broodjie op die plaat.
Wes versigtig vir die warm oppervlak.
3.2.6. Om die broodjie mooi eweredig bruin te laat
rooster smeer botter aan die buitekant van die broodjie.
3.2.7. Maak die toestel toe maar Moenie forseer. As
die toestel forseer word sal die veiligheids slot breek.
3.2.8. Hou toestel toe tydens rooster
3.2.9. Die rooster tyd word bepaal deur persoonlike
voorkeur.
3.2.10. Na rooster verwyder broodjie met a plastike
voorwerp of hout. Metaal sal die kleefvrye omhulsel
beskadig
3.2.11Maak toestel toe as dit weer bebruik gaan word.
3.2.12. Na gebruik ontkoppel van muurprop en laat
afkoel
WAARSKUWING: Moenie die toestel gebruik in `n
vertikale posisie. Dit is vir die stoor van die toestel
Wenke:
1) Voorverhit voor gebruik.
2) Kleiner of droer vulsels mag dalk vereis dat brood
vooraf gerooster word.
3) Gebruik kruie botter vir ekstra smaak.
4) Varkvet op die buitekant sal die smaak verbeter.
5) Strooi suiker op die buitekant van die brood om dit
grower te maak.
3.3 Na gebruik:
3.3.1. Laat die toestel afkoel.
3.3.2. ontkoppel van muursok.
3.3.3. Maak die toestel skoon soos voorgeskryf in
skoonmaak artikel.
4.Sorg en skoonmaak
4.1. Ontkoppel van muurprop en laat toe om heeltemal
aftekoel.
4.2. Maak die krummelbak met a sagte klam lap skoon
4.3. Maak die buitekant van die toestel met n klam lap
skoon en moet glad nie in water gedruk word nie
4.4. Moenie oplosmiddels,suur,bleikmiddels of skuur
produkte gebruik om toestel skoon te maak nie.
4.5. Moet nooit toestel onder lopende water was nie
5. Anomalies and herstel
5.1. Neem die toestel na gemagtigde tegniese sentrum
as toestel beskadig is of probleme ontstaan.
5.2 As koneksie na die muurprop beskadig is moet die
toestel vervang word volgens waarborg