Gebruik En Versorging; Voor Gebruik - Mellerware Tempo Manual Del Usuario

Tabla de contenido
Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

  • ESPAÑOL, página 8
Moenie probeer om die toestel
self uitmekaar uit te haal of te
herstel om moontlike gevaar te
vermy nie.
- Maak seker dat die stroomspanning soos op
die toestel se metingsetiket aangedui ooreen-
stem met die hoofkragleiding voordat dit
ingeprop word.
- Koppel die toestel aan op 'n basis met 'n
kontakpunt wat minstens 10 ampère kan
weerstaan.
- Die toestel se kragprop moet behoorlik in die
hoofkontakpunt pas. Moenie die prop verstel
nie. Moenie aansluitproppe gebruik nie.
- Moenie die kragkoord forseer nie. Moet nooit
die toestel se kragkoord gebruik om die toestel
op te tel, te dra of om die kragprop van die
toestel uit te trek nie.
- Moenie die kragkoord om die toestel draai nie.
- Moenie die kragkoord vasklem of vou nie.
- Moenie toelaat dat die kragkoord hang of met
die warm oppervlaktes van die toestel in aanra-
king kom nie.
- Hou die toestand van die kragkoord in ‚n goeie
toestand. Beskadigde of verstrengelde koorde
of kabels verhoog die risiko van elektriese
skok.
- Moenie die kragprop met nat hande aanraak
nie.
- Moenie die toestel gebruik nie indien die kabel/
koord of kragprop beskadig is.
- Indien enige van die toestel se voerings breek,
ontkoppel onmiddellik die toestel van die
hoofkragleiding om die moontlikheid van ‚n
elektriese skok te voorkom.
- Moenie die toestel gebruik nie indien dit op die
vloer geval het, dit sigbare tekens van skade
het of indien dit ‚n lekplek het.
- Hou die werksarea skoon en goed belig. Onge-
lukke gebeur maklik in rommelrige en donker
areas.
- Moenie die toestel in die reën laat of aan vog
blootstel nie. As water in die toestel beland, sal
dit die risiko van elektriese skok verhoog.
- Moenie die toestel gebruik in die geval van
persone wat gevoelig is vir hitte nie (die toestel
het verhitte oppervlaktes).
- Moenie aan die verhitte dele van die toestel
raak nie aangesien dit ernstige brandwonde
kan veroorsaak.
- Moenie aan metaaldele of die liggaam raak
wanneer dit in werking is nie, aangesien dit
ernstige brandwonde kan veroorsaak.

GEBRUIK EN VERSORGING:

- Rol die toestel se kragkabel ten volle uit elke
keer voordat dit gebruik word.
- Moenie die toestel gebruik indien sy toebehore
nie behoorlik geheg is nie.
- Moenie die toestel gebruik as dit leeg is nie.
- Moenie die toestel gebruik indien die aan-/
af-knoppie nie werk nie.
- Moenie die toestel gebruik as dit opgewik is en
moenie dit dan omdraai nie.
- Vir beter resultate, verseker dat dit met kos
gevul word tot die helfte van die erdepot.
- Moenie die erdepot oorvol maak nie. Om te
verhoed dat dit oorloop, moenie die erdepot
meer as ¾ volmaak nie.
- Kook altyd met die deksel op vir die gewenste
tydperk.
- Gebruik die toestel se handvatsels om dit te
dra of te skuif.
- Stoor hierdie toestel buite die bereik van
kinders en/of persone met gebrekkige fisiese,
sensoriese of verstandelike vermoëns of perso-
ne met ‚n gebrek aan ondervinding en kennis.
- Moenie die toestel stoor as dit nog warm is nie.
DIENS:
- Enige misbruik of gebrek om die instruksies
noukeurig vir gebruik na te volg, maak die
waarborg asook die vervaardiger se aan-
spreeklikheid ongeldig.
BESKRYWING
A
Handvatsel
B
Glashandvatsel
C
Verwyderbare Erdepot
D
Handvatsels
E
Vlekvrye staal omhulsel
F
AAN-/AF-liggie
G
Kiesknop
INSTRUKSIES VIR GEBRUIK

VOOR GEBRUIK:

- Maak seker dat al die verpakking van die pro-
duk verwyder is.
Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido