Mellerware POP & GO Manual De Instrucciones página 5

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

dit 'n elektriese toestel is wat op hoë temperature verhit en
dit kan ernstige brandwonde veroorsaak.
2.3.10. As die toestel om een of ander rede brand, moet
die toestel van die kragtoevoer ontkoppel word en MOENIE
WATER GEBRUIK OM DIE VUUR TE BLUS NIE.
2.4. Diens:
2.4.1. Maak seker dat die toestel slegs deur 'n toepaslike
gekwalifiseerde tegnikus bedien word, en dat slegs
oorspronklike onderdele of toebehore gebruik word om
bestaande dele / toebehore te vervang.
2.4.2. As die kragtoevoer beskadig is, moet die vervaar-
diger of sy diensagent of 'n soortgelyke gekwalifiseerde
persoon dit vervang om gevaar te voorkom.
2.4.3. Enige misbruik of versuim om die gebruiksaanwys-
ings te volg, maak die waarborg en die aanspreeklikheid
van die vervaardiger ongeldig.
3. INSTRUKSIES VIR GEBRUIK
3.1. Voor gebruik.
3.1.1. Verwyder alle verpakkings materiaal.
3.1.2. Voordat u die produk vir die eerste keer gebruik,
maak die dele skoon wat met voedsel in aanraking sal
kom.
3.2. Gebruik en sorg:
3.2.1. Pak die springmieliemaker versigtig uit en verwyder
alle verpakkings materiaal voor die eerste gebruik word.
3.2.2. Maak die deksel deeglik skoon en droog voor
gebruik.
3.2.3. Vul die lepel met springmieliepitte, 80g Maksimum
kapasiteit.
3.2.4. Gooi die pitte in die spring houer.
3.2.5. Plaas die springmieliebak oor die liggaam om te
verseker dat dit korrek opgelyn is.
3.2.6. Plaas die boonste deksel op om te verseker dat dit
reguit opgelyn.
3.2.7. Koppel aan die hoof krag toevoer.
3.2.8. Skakel die aan/af skakelaar na "I".
3.2.9. Die toestel sal begin werk.
3.2.10. Moenie die boonste deksel verwyder as die mas-
jien in werking is nie.
3.2.11. Na all die pitte gespring is draai na "0"
3.2.12. Voor die volgenende mielies begin word gooi al die
pitte uit wat nie gespring het nie.
3.2.13. Vars koringpitte gee die beste resultate. Sodra die
pak mieliepitte oop gemaak is, moet dit in 'n lugdigte houer
in die yskas gestoor word.
3.3. Na gebruik:
3.3.1. Laat toe om aftekoel vir 10 min voor gestor word.
3.3.2. Ontkoppel van die krag toevoer.
3.3.3. Maak skoon soos in die skoonmaak seksie.
4. Skoonmaak
4.1. Om die buitenste oppervlak van die springmieliemaker
skoon te maak, gebruik 'n sagte klam lap en droog dit
daarna met 'n droë handdoek.
4.2. Moet nie , staalwol of skuurkussings gebruik nie.
4.3. Maak skoon nadat u die toestel van die kragtoevoer
afgekoppel het en die eenheid heeltemal afgekoel het.
4.4. Vee die binnekant van die masjien met `n droe lap.
4.5. Moenie die toestel naby water plaas nie want dit sal
beskadig.
5. Anomalies and herstel
5.1. Neem die toestel na gemagtigde tegniese sentrum as
toestel beskadig is of probleme ontstaan.
5.2. As koneksie na die muurprop beskadig is moet die
toestel vervang word volgens waarborg.
6. Stoor
6.1. Maak seker die toestel is droog en skoon voor stoor.
6.2. Moenie die koord styf om die toestel draai nie.
7.Spesifikasiesput:
50/60Hz Output :1200W
loading

Este manual también es adecuado para:

27302