Gebruik En Werksomgewing - Mellerware GRAND CAYMAN Manual De Instrucciones

Tabla de contenido
Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

Geagte Klient,
Baie dankie vir u keuse om `n Mellerware
handelsmerk produk te koop. Danksy die
tegnologie,ontwerp end werking en die feit dat dit
voldoen aan die strengste gehalte standaarde, is
u verseker van `n volle bevredigende gebruik en
lang produklewe.
1. Parte Beskrywing
1. Koelvat handvatsel
2. Vlekvrye staal deksel
3. Water vlak aanwyser
4. Water kraan
5. Veranderlike tempretuur beheer
6. Aan/Af Skakelaar
7. Indikasie lig vir hou warm
8. Krag indikasie lig
2. Veiligheids voorsorg en waarskuwing!
Lees instruksies deeglik voor gebruik en stoor die
handleiding
Volg instruksies deeglik want geen verantwoord-
likheid sal aanvaar word in nie gevolg word nie.

2.1. Gebruik en werksomgewing:

2.1.1. Hou die werk oppervlak skoon en helder
verlig.Ongelukke gebeur in donker areas.
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde
area
2.1.3. Moenie die toestel naby `n warm gas of
elektriese brander of qn warm oond plaas nie.
2.1.4. Streng toesig is nodig as die toestel naby
of deur kinders gebruik word
2.1.5. Plaas toestel op `n stabiele area en weg
van water
2.1.6. n Brand mag ontstaan as die toestel aan
vlambare material raak, insluitende gordyne as dit
in werking is
2.1.7. Hou toestel weg van vlambare materiaal
2.1.8. Die toestel is nie geskik om op aan `n
1
tydsbeheer toestel te Koppel nie
2.1.9. Moenie die toestel gebruik as die koord of
2
prop beskadig is.
2.1.10. Maak seker die spanning soos aangedui
op die gradering etiket kom ooreen met die
3
hoofspanning 2.1.11 Prop in elektriese uitlaat wat
10 ampere is 2.1.12. die toestel prop moet in die
hoof prop pas en Moenie die prop verander.
2.1.13. Indien `n multi prop gebruik word maak
4
seker die toestel se strome oorskry nie die gra-
dering van die multi prop
5
2.1.14. Moenie die toestel gebruik as die prop of
6
koord beskadig isnie of enige sigbare skade aan
die omhulsel is nie
7
8
2.1.15 Moenie die toestel gebruik as dit op die
vloer geval het en daar is sigbare skade..
2.1.16. Moenie die koord gebruik om die toestel
te dra, op te tel of van diemuurprop te ontkoppel
nie
2.1.17 Die koord mag nooit om die toestel
gedraai word nie.
2.1.18. Moenie die koord plooi nie.
2.1.19. Die koord Moenie oor die kant van die
tafel of toonbank hang of aan warm oppervlaktes
raak nie.
2.1.20. Maak seker die koord is nie beskadig of
verstrengel nie.
2.1.21. Die toestel moet nie buite gebruik word
nie
2.1.23. Moenie die prop met nat hande hanteer
nie.
2.2 Persoonlike veiligheid:
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig
laat nie
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie
gebruik handvatsels of knoppe want dit kan lei tot
ernstige brandwonde.
2.2.3 Die toestel is nie geskik vir industriele ge-
bruik soos kantore,hotelle motelle en gastehuise
Tabla de contenido
loading

Este manual también es adecuado para:

22550

Tabla de contenido