Gebruik En Sorg - Mellerware PAMPER PACK Manual De Instrucciones

Tabla de contenido
Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

pas en Moenie die prop verander
2.1.13. Indien `n multi prop gebruik word maak
seker die toestel se strome oorskry nie die gra-
dering van die multi prop
2.1.14. Moenie die toestel gebruik as die prop of
koord beskadig isnie of enige sigbare skade aan
die omhulsel is nie
2.1.15. Moenie die toestel gebruik as dit op die
vloer geval het en daar is sigbare skade.
2.1.16. Moenie die koord gebruik om die toestel
te dra, op te tel of van diemuurprop te ontkoppel
nie
2.1.17. Die koord mag nooit om die toestel
gedraai word nie.
2.1.18. moenie die koord plooi nie
2.1.19. Die koord Moenie oor die kant van die
tafel of toonbank hang of aan warm oppervlaktes
raak nie.
2.1.20. Maak seker die koord is nie beskadig of
verstrengel nie.
2.1.21. Die toestel moet nie buite gebruik word
nie
2.1.22. Die koord moet gereeld nagegaan word
vir enige tekens van skade. Moenie gebruik as
die koord beskadig is nie
2.1.23. Moenie die prop met nat hande hanteer
nie.
2.2. Persoonlike veiligheid
2.2.1 LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig
laat nie
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie
gebruik handvatsels of knoppe want dit kan lei tot
ernstige brandwonde
2.2.3 Die toestel is nie geskik vir industriele ge-
bruik soos kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur
vermindered fisiese verstandelike vermoens
of gebrek aan ervaring of kennis tensy hulle
opleiding gehad het
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders
moet altyd toesig he om te verhoed dat hulle met
die toestel speel.

2.2. Gebruik en sorg:

2.2.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word
voor gebruik.
2.2.2. Die toestel moet nie gebruik word as die
parte of bykomstighede nie behoorlik pas
2.2.3. Die toestel moet nooit leeg gebruik word
nie
2.2.4. Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl
dit in werking is of in die muurprop gekoppel is
2.2.5. Die kook oppervlakte moet nooit toege-
maak word me foelie of soortgelyke materiaal.
2.2.6. Stoor buite bereik van kinders.
2.2.7. Moenie stoor terwyl die toestel nog warm
is nie.
2.2.8. Moenie sonder toesig laat en hou buite
bereik van kinders.
2.2.9. As die toestel aan die brand slaan, ontkop-
pel onmiddelik van die hoofprop en gebruik die
deksel om vuur te smoor of gooi toe met `n groot
doek. MOET NOOIT WATER GEBRUIK NIE.
2.3. Diens:
2.3.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde
tegnikus gediens word
2.3.2 As die koord beskadig word moet dit deur
die diensagent of `n gekwalifiseerde person
vervang word om brandgevaar te verhoed
2.3.3.Enige misbruik en mislukking om instruks-
ies te volg lewer die waarborg nul en van gener
waarde.
3. Instruksies vir gebruik
Voor gebruik:
3.1. Verwyder alle verpakkings material voor
gebruik.
3.2. Gebruik en sorg:
3.2.1. Dit is belangrik dat die water houer met
water gevul word, met inagneming van die MIN
en MAX-vlakke, soos aangedui deur Fig 1, voor-
dat die toestel aangeskakel word.
3.2.2. Roll die kabel heeltemal uit voor aan muur-
prop gekoppel word
3.2.3. Koppel aan muurprop.
3.2.4. Skakle aan deur die seleksie kontrole te
gebruik.
3.2.5. Kies die gewenste funksie: 0 (stop /
infrarooi), 1 (Vibrasie en infrarooi), 2 (borrels en
infrarooi), 3 (borrels, vibrasie en infrarooi).
3.2.6. Om die rollers te gebruik rol voete voren-
tentoe en agtertoe oor die rollers.
Tabla de contenido
loading

Este manual también es adecuado para:

46001

Tabla de contenido