Gebruik En Werksomgewing - Mellerware EASY DRY Manual De Instrucciones

Tabla de contenido
Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

Geagte kliënt,
Dankie dat u gekies het om 'n Mellerware-handels-
merkproduk te koop. Danksy sy tegnologie, ontwerp en
werking en die feit dat dit die strengste kwaliteitsstan-
daarde oorskry, kan 'n ten volle bevredigende gebruik
en lang produklewe verseker word.
1. Parte beskrywing
1. Klere rak
2. Boonste ondersteunende buis
3. Konnekteerder
4. Onderste ondersteuningsbuis
5. Bedekking
6. Waterdigte plaat
7. Lug uitlaat
8. Tydbeheer kontrole
9. Lug inlaat
10. Bene
2. Veiligheids advies en waarskuwings!
Lees hierdie instruksies sorgvuldig deur voordat u die
toestel aanskakel en hou dit vir toekomstige verwysing.
Versuim om hierdie instruksies te volg en op te let kan
lei tot 'n ongeluk.

2.1. Gebruik en werksomgewing:

2.1.1 Hou die werk oppervlak skoon en helder verlig.
1
Ongelukke gebeur in donker areas
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde area
2.1.3 Moenie die toestel naby `n warm gas of elektri-
2
ese brander of qn warm oond plaas nie.
2.1.4. Streng toesig is nodig as die toestel naby of deur
kinders gebruik word
2.1.5.Plaas toestel op `n stabiele area en weg van
water
3
2.1.6`n Brand mag ontstaan as die rooster bedek is of
aan vlambare material raak, insluitende gordyne as dit
in werking is
2.1.7. Moenie vlambare material naby toestel plaas nie
4
2.1.8. Die toestel is nie geskik om op aan `n tydsbe-
heer toestel te Koppel nie
5
2.1.9.Moenie die toestel gebruik as die koord of prop
beskadig is.
6
2.1.10 Maak seker die spanning soos aangedui op die
7
gradering etiket kom ooreen met die hoofspanning
2.2.11. Konnekteer die toestel aan op die hoof krag
8
9
toevoer met 'n aardkrag wat 'n minimum van 10
behelsampère.
2.1.12 die toestel prop moet in die hoof prop pas en
Moenie die prop verander
2.1.13 Indien `n multi prop gebruik word maak seker
die toestel se strome oorskry nie die gradering van die
10
multi prop
2.1.14 Moenie die toestel gebruik as die prop of koord
beskadig isnie of enige sigbare skade aan die omhulsel
is nie
2.1.15. Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer
geval het en daar is sigbare skade.
2.1.16 Moenie die koord gebruik om die toestel te dra,
op te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie
2.1.17. Die koord mag nooit om die toestel gedraai
word nie.
2.1.18. moenie die koord plooi nie
2.1.19. Die koord Moenie oor die kant van die tafel of
toonbank hang of aan warm oppervlaktes raak nie.
2.1.20 .Maak seker die koord is nie beskadig of
verstrengel nie.
2.1.21 Die toestel moet nie buite gebruik word nie
2.1.23. Moenie die prop met nat hande hanteer nie.
Tabla de contenido
loading

Este manual también es adecuado para:

23700

Tabla de contenido