Mellerware 26401A Manual De Instrucciones página 7

Tabla de contenido
Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

4. Skoonmaak
4.1. Ontkoppel van muurprop en laat toe om heeltemal
aftekoel
4.2. All die parte wat afkom kan met seep water gewas
word behalwe die motor
4.3. Maak die buitekant van die toestel skoon met `n
klam lap BELANGRIK! Die toestel mag nie in water
gedruk word nie..
4.4. Geen oplosmiddels soos bleikmiddels, skuur
produkte mag gebruik word nie.
4.5. Die toestel mag nie onder lopende water gehou
word nie.
4.6. Die toestel moet gereeld skoongemaak word en
enige oorblywende vrugte moet verwyder word
5. Anomalies and herstel
5.1. Neem die toestel na gemagtigde tegniese sentrum
as toestel beskadig is of probleme ontstaan.
5.2 As koneksie na die muurprop beskadig is moet die
toestel vervang word volgens waarborg
6. Herwinning
6.1. Hierdie elektriese produkte, kabels, batterye,
verpakking en die handleiding moet nie met algemene
huishoudelike afval gemeng word nie. Vir behoorlike
herwinning, neem hierdie produkte na u naaste kantoor
vir Creative Housewares, waar dit gratis aanvaar word
vir herwinning.
6.2. Kontak u plaaslike owerheid of huishoudelike
vullisdiens vir nadere besonderhede oor u naaste
aangewese versamelingspunt. Korrekte
produkverwydering bespaar hulpbronne en voorkom
negatiewe gevolge vir menslike gesondheid en die
omgewing.
Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido