Mellerware WHIPMASTER Manual Del Usuario página 5

Tabla de contenido
Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

3.1. Voor gebruik:
3.1.1. Verwyder alle verpakkings materiaal
3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik
word maak alle parte skoon wat met kos in aanraking
kom soos voorgeskryf in skoonmaak artikel.
3.2 Gebruik en sorg :
3.2.1. Sit 2 x AA batteries (nie ingesluit) in die spasie op
die bokant van die frother
3.2.2. Die melk mag in `n koppie, diep pot of maatbeker
wees. Melk wat kamer temperatuur of oor is sal die
frothing makliker maak. Koue melk kan verhit word
(Moenie oorverhit)
3.2.3. Hou die stam in die melk en skakel aan. Maak sek-
er die houer is 1/3 vol om plek te maak vir die skuim.
Beweeg die toestel in en uit die melk. Die melk sal
ligter word en sjuim vorm, perfek vir cappuccinos.
4. Skoonmaak en sorg:
4.1. Om skoon te maak sit die stam in a koppie water
en skakel aan.
4.2. Die toestel mag nie onder lopende water gehou
word nie.
WAARSKUWING
Die toestel mag nie in water gedruk word nie. Net
die stam mag in vloeistof gedruk word. Vee die toes-
tel af me `n sagte klam lap en maak droog.
5. Anomalies and herstel
5.1. Neem die toestel na gemagtigde tegniese sen-
trum as toestel beskadig is of probleme ontstaan.
5.2. As koneksie na die muurprop beskadig is moet
die toestel vervang word volgens waarborg.
TWM007_IM.indd 5
5/17/2017 12:15:28 PM
Tabla de contenido
loading

Este manual también es adecuado para:

Twm007

Tabla de contenido