Mellerware 27550C Manual Del Usuario página 4

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

Geagte kliënt,
Dankie dat u gekies het om 'n Mellerware-handelsmerkproduk
te koop. Danksy sy tegnologie, ontwerp en werking en die feit
dat dit die strengste kwaliteitsstandaarde oorskry, kan 'n ten
volle bevredigende gebruik en lang produklewe verseker word.
3.
5.
7.
1. Parte beskrywing
1. Pizza Pan liggaam met 'n kleefvrye basis
2. Anti-brandhandvatsels
3. Verstelbare temperatuur beheer
4. Verwyderbare temperatuur beheer eenheid
5. Glas deksel
6. Stoom uitlaat klep
7. Kragkoord
2. Belangrike veiligheids voorsorg:
Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word maak alle
parte skoon wat met kos in aanraking kom soos voorgeskryf
in skoonmaak artikel. Lees die instruksies deeglik en bewaar.
2.1. Gebruik en werksomgewing:
2.1.1. Hou die werk oppervlak skoon en helder verlig.
Ongelukke gebeur in donker areas.
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde area
2.1.3. Moenie die toestel naby 'n warm gas of elektriese
brander of 'n warm oond plaas nie.
2.1.4. Streng toesig is nodig as die toestel naby of deur
kinders gebruik word.
2.1.5. Plaas toestel op 'n stabiele area en weg van water
2.1.6. 'n Brand mag ontstaan as die rooster bedek is of aan
vlambare material raak, insluitende gordyne as dit in
werking is
2.1.7. Moenie toestel naby vlambare material plaas nie.
2.1.8. Die toestel is nie geskik om op aan 'n tydsbeheer
toestel te Koppel nie.
2.1.9. Moenie die toestel gebruik as die koord of prop
beskadig is.
2.1.10. Maak seker die spanning soos aangedui op die
gradering etiket kom ooreen met die hoofspanning
27550C_IM.indd 4
1.
2.
4.
6.
2.2.11. Prop in elektriese uitlaat.
2.1.12. Die toestel prop moet in die hoof prop pas en Moenie
die prop verander.
2.1.13. Indien 'n multi prop gebruik word maak seker die
toestel se strome oorskry nie die gradering van die multi prop
2.1.14. Moenie die toestel gebruik as die prop of koord
beskadig isnie of enige sigbare skade aan die omhulsel is nie
2.1.15. Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer geval
het en daar is sigbare skade.
2.1.16. Moenie die koord gebruik om die toestel te dra, op te
tel of van diemuurprop te ontkoppel nie.
2.1.17. Die koord mag nooit om die toestel gedraai word nie.
2.1.18. Moenie die koord plooi nie.
2.1.19. Die koord Moenie oor die kant van die tafel of toon
bank hang of aan warm oppervlaktes raak nie.
2.1.20. Maak seker die koord is nie beskadig of
verstrengel nie.
2.1.21. Die toestel moet nie buite gebruik word nie.
2.1.22. Moenie die prop met nat hande hanteer nie.
2.2. Persoonlike veiligheid:
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig laat nie
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie gebruik
handvatsels of knoppe want dit kan lei tot ernstige
brandwonde.
2.2.3. Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik soos
kantore,hotelle motelle en gastehuise.
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur vermindered
fisiese verstandelike vermoens of gebrek aan ervaring of
kennis tensy hulle opleiding gehad het.
2.2.5. Die toestel is nie 'n speelding and kinders moet altyd
toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel speel.
2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of
bykomstighede nie behoorlik pas.
2.3.3. Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2.3.4. Gebruik die handvatsel/s, om dit te dra of te beweeg.
2.3.5. Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in
werking is of in die muurprop gekoppel is.
2.3.6. Die kook oppervlakte moet nooit toegemaak word me
foelie of soortgelyke materiaal.
2.3.7. Om die kleefvrye basis in goeie toestand te hou,
moenie metaal of skerp gereedskap daarop gebruik nie.
2.3.8. Kookvloeistowwe kan oorloop van die houer as dit
oorvol is.
2. 3. 9. Ontkoppel die toestel van die kragtoevoer wanneer dit
nie is nie In gebruik is nie en voordat u enige skoonmaaktaak
onderneem.
2.3.11. Stoor buite bereik van kinders.
2.3.12. Moenie stoor as dit nog warm is nie.
2.3.13. Moet nooit die toestel sonder toesig laat wanneer dit
gebruik word en hou buite bereik van kinders, aangesien dit
'n elektriese toestel is wat hoë temperature bereik en ernstige
brandwonde kan veroorsaak.
2.3.14. Wees versigtig met die hantering van houers wat
2020-03-03 03:44:14 PM
loading