Mellerware HOT SLICE Manual De Instrucciones página 6

Tabla de contenido
Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

parte of bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word
nie.
2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word
terwyl dit in werking is of in die muurprop gekop-
pel is
2. 3. 5. Die kook oppervlakte moet nooit toege-
maak word me foelie of soortgelyke materiaal.
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van die hoof-
toevoer as dit nie in gebruik is nie en laat dit
heeltemal afkoel voordat dit skoongemaak word.
As dele afgehaal word of toegevoeg word,moet
die toestel nie in werking wees nie.
2. 3. 7.Die toestel moet buite bereik van kinders
gestoor word
2. 3. 8.Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit
gestoor word
2. 3. 9 Die toestel moet altyd onder toesig wees
wanneer in gebruik en moet buite bereik van
kinders gehou word.
2. 3. 10 As die toestel aan die brand slaan
ontkoppel van die muursok en gooi n kombuis
vadoek oor MOET NOOIT WATER GEBRUIK!!!
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde
tegnikus gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur
die diensagent of `n gekwalifiseerde person
vervang word om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruks-
ies te volg lewer die waarborg nul en leemte.
3. Instruksies vir gebruik
3.1. Voor gebruik:
3.1.1. Verwyder alle verpakkings materiaal
3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik
word maak alle parte skoon wat met kos in
aanraking kom soos voorgeskryf in skoonmaak
artikel.
3.2. Gebruik en sorg:
3.2.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word
voor gebruik
3.2.2. Plaas die toestel op n plat, droe, stabiele
oppervlakte.
3.2.3. Koppel die toestel aan die muursok
3.2.4. Verstel die broodkleur selector na gewen-
ste kleur.
24440_IM.indd 6
3.2.5. Plaas brood in gleuwe
3.2.6. Druk die rooster beheer hefboom af tot dit
in plek onder sluit.
3.2.7 Druk die kanselleer knoppie en die brood
sal automaties opspring
3.2.8 As die brood vassit in die rooster ontkop-
pel van muurprop, wag vir rooster om aftekoel en
verwyder brood. Moet nooit `n metaal voorwerp
gebruik nie.
3.2.9. Plaas die voorheen geroosterde brood in
die gleuwe en druk die beheer hefbook af tot dit
in plek sluit onder. Druk die herverhit knoppie. As
die ververhitting voltooi is, sal die hefboom weer
opgaan en die toestel outomaties afskakel.
3.2.10 Plaas die rooster se kleur seleksie aan op
die verlangde instelling. Plaas brood in gleuwe
en druk rooster beheer hefboom tot dit in die as
posisie sluit. Druk die ontvries knoppie extending
the toasting cycle.
3.3 Na gebruik:
3.3.1. Laat die toestel afkoel.
3.3.2. ontkoppel van muursok.
3.3.3. Maak die toestel skoon soos voorgeskryf
in skoonmaak artikel.
4.Sorg en skoonmaak
4.1. Ontkoppel van muurprop en laat toe om
heeltemal aftekoel.
4.2. Maak die krummelbak met a sagte klam lap
skoon
4.3. Maak die buitekant van die toestel met n
klam lap skoon en moet glad nie in water gedruk
word nie
4.4. Moenie oplosmiddels,suur,bleikmiddels of
skuur produkte gebruik om toestel skoon te maak
nie.
4.5. Moet nooit toestel onder lopende water was
nie.
5. Anomalies and herstel
5.1. Neem die toestel na gemagtigde tegniese
sentrum as toestel beskadig is of probleme
ontstaan.
5.2 As koneksie na die muurprop beskadig is
moet die toestel vervang word volgens waarborg.
2019-05-14 04:32:22 PM
Tabla de contenido
loading

Este manual también es adecuado para:

24440

Tabla de contenido