Mellerware CJ100BK Manual página 9

Tabla de contenido
Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

3.2.5. Waarskuwing: Na kook is die ketel
vol stoom wat sal uitkom as die deksel
opgelig word.
3.2.6. Belangrik: Moenie die deksel oop-
maak as stoom by die tuit uikom. Voordat
begin om water uit die ketel te gooi of om
vol te maak ontkoppel van die muurprop.
3.2.7. Let Wel: Die ketel sal automaties
afsit as daar nie water in is nie as gevolg
van `n droog kook funksie in die ketel. Wag
±15minute vir die element om af te koel,
maak vol water en gebruik. Die droog kook
funksie is nie ontwerp vir normale gebruik
nie en sal die lewenstyd van die element
verkort. As die ketel oorvol gemaak word
sal kokende water by die tuit uitkom. Die
ketel mag net gebruik word met die basis
wat voorsien word (koordlose modelle). Die
toestel mag nie in water gedruk word tydens
skoonmaak.
4.Sorg en skoonmaak
4.1.Ontkalking
Verseker die ketel is ontkoppel van die
muurprop voor ontkalking begin. Skalering is
`n probleem in hardewater gebiede.
4.2. Ontkoppel die ketel van die muurprop
en plaas in `n lee houer. Maak die ketel vol
water tot by die maximum posisie.
4.3. Voeg 50gram sitroensuur (beskikbaar
by apteke en sekere kleinhandelaars) by die
water soos voorgeskryf.
4.4. Laat die sitroensuur toe om te werk vir
5 minute of tot die kook bedaar. Gooi die
water uit en spoel deegklik en vee skoon.
5. Anomalies and herstel
5.1. Neem die toestel na gemagtigde
tegniese sentrum as toestel beskadig is of
probleme ontstaan.
5.2. As koneksie na die muurprop beskadig
is moet die toestel vervang word volgens
waarborg.
6. Addisionele waarskuwing vir ketels
6.1. Die ketel en die basis (waar van toe-
passing) moet nie saam ander tipe ketels
gebruik nie.
6.1.2. Die ketel sal automaties afsit as daar
nie water in is nie as gevolg van `n droog
kook funksie in die ketel. Wag ±15minute
vir die element om af te koel, maak vol water
en gebruik.
6.1.3.Moenie die ketel oorvol maak nie.
6.1.4. Moet nooit die koord van die ketel
verwyder teryl dit gebruik word nie. Skakel
die toestel eers af.
6.1.5. Verseker die deksel is behoorlik toe
voor die ketel aangeskakel word om te
verhoed dat warm water uitspat wanneer
die ketel kook. Moenie die deksel oopmaak
tydens die kookproses.
6.1.6. Die ketel moet afkoel voordat dit weer
gekkok kan word.
6.1.7. Wees versigtig wanneer water uit-
gegooi word.
6.1.8. Die ketel op op `n plat, stabiele area
gebruik word.
6.1.9. Die water sal vir `n aansienlike tyd
warm bly na dit gekook het en kan brand.
Wees versigtig en hou weg van kinders.
6.1.10. Die ketel liggaam sal baie warm
word tydens gebruik. Om beserings te
voorkom hou by die handvatsel vas.
6.1.11. Wees versigtig vir die stoom wat uit
die deksel en tuit kom.
Produk spesifikasies:
Spanning: 230 V ~ 50-60Hz
krag: 2000W
Water Kapasiteit: Minimum 0.5L – Maximum
1.7L
Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido