Philips Blue Lagoon Spa UV-C Manual Del Usuario página 32

Tabla de contenido
Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

  • ESPAÑOL, página 15
Waarborgvoorwaardes
Met hierdie produk het u 'n uitstekende keuse gemaak. Die toestel is sorgvuldig en met inagneming van alle toepaslike veiligheidsvoorskrifte
inmekaar gesit. Ter wille van die kwaliteit het die verskaffer uitsluitend gebruik gemaak van materiale van hoë gehalte. Die verskaffer waarborg
die toestel vir 2 jaar vanaf die datum van aankoop teen materiaal- en fabrieksfoute.
Die lamp en die kwartsglas val buite die waarborg. Waarborgeise kan slegs behandel word as die produk gefrankeer teruggestuur word en vergesel
is van 'n geldige bewys van aankoop. Herstellings onder waarborg mag uitsluitend deur die verskaffer uitgevoer word.
Waarborgeise wat veroorsaak is deur installerings- of bedieningsfoute word nie erken nie. Defekte wat onstaan weens gebrekkige instandhouding
val ook nie onder die waarborg nie. Die verskaffer is op geen enkele manier verantwoordelik vir skade veroorsaak deur die verkeerde gebruik van
die produk nie. Die verskaffer kan nie aanspreeklik gehou word vir voortvloeiende skade wat ontstaan deur die onklaarraking van die toestel
nie. Klagtes wat verband hou met vervoerskade kan slegs aanvaar word, wanneer die beskadiging by aflewering deur die verskepingsagent of
poskantoor vasgestel of bevestig is. Slegs dan is dit moontlik om eise in te stel teen die verskepingsagent of poskantoor.
32
Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido